Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Heritage Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heritage Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heritage Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heritage Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heritage Hill Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Heritage Hill

Red Brick Barn is 2 km van die N1 af, halfpad tussen Midrand en Centurion op die Heritage Hill Landgoed. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste of diegene wat vir familie kuier. Die eenheid is op '...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Heritage Hill

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Gauteng

Candlewoods Guest House skuil in Candlewoods Country Estate, Centurion, in die hartjie van 'n erfenisgebied. Die gastehuis is in 'n Victoriaanse gebou met leidak en houtvensters. Die stylvolle interieur is versier ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal, Gauteng

Rooihuis Lodge is in Centurion geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 2 slaapkamers met 'n slaap...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Midrand, Randjesfontein

Guinea Lodge is 'n unieke grasdakhuis in 'n pragtige tuin. Dis tussen Johannesburg en Pretoria en dus die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers wat Gauteng besoek. Verblyf is beskikbaar in gastekamers m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R674
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion, Johannesburg

2993 On Plate Thorn Guesthouse is op 'n veilige landgoed in Samrand tussen Johannesburg en Pretoria geleë met maklike toegang tot die N1. Die landgoed bied 'n swembad, 'n tennisbaan, basketbalbaan, asook stap-, dra...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Clearwater Self Catering Apartments bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks op die Eco-Park Landgoed in Centurion. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midrand, Randjesfontein

By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en O...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR780
R702
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Pretoria

16 @ Lapwing is in Rooihuiskraal Noord, Centurion, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of 'n klein gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis in Wierdapark-area naby die gewilde [email protected]

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in The Reeds, Gauteng

Arbez Home Lodge is 'n hoog aangeskrewe, onafhanklike gastehuis in die residensiële voorstad The Reeds in Centurion en is geskik vir sakereisigers en individuele kliënte. Hier sal jy onmiddellik tuis voel. Elk ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]