Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Hemel-en-Aarde (13)
Sand Bay (48)
Sandbaai (50)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (455)
B&Bs (18)
Lodges (3)
Hotelle (6)
Gastehuise (48)
Selfsorg-eenhede (380)

Resensies van Hermanus

4.6 / 5  
volgens 626 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 626 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Garden Apartment is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-duplekswoonstel op die eienaar se perseel in Northcliff, Hermanus. Die eiendom is ideaal geleë naby die winkels, restaurante, kroeë en gewilde walviskykplekke...

14% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 114
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Onrus,
Hermanus

San Michele is in die kusdorp, Onrus geleë en bied selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers. Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 3 slaapkamers en het 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Onrus,
Hermanus

Festina Lente in Onrus bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Onrus. Dié ongekunstelde huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n leefarea en kombuisie. Die eerste en t...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

Strandloper Self Catering Units is 80 m van die see af in die prentjiemooi Onrus in die Overberg geleë. Akkommodasie word gebied in 3 woonstelle in dié rustige kusdorpie net 110 km vanaf Kaapstad. Elke selfsorgw...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai ,
Hermanus

Nextdoor bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op 'n groot, omheinde perseel in Sandbaai, Hermanus. Die perseel is stapafstand van die strand en kuspaadjie. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

6 Stemmet Annex House is 'n selfsorghuis en kothuis wat in Hermanus geleë is. Die vakansiehuis het die perfekte ligging naby die gewildste walviskykplekke. Die Annex Huis is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaa...

Vanaf
R596
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

Le Whale Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel, langs die hoofhuis, in Vermont geleë is. Vermont is 'n pragtige voorstad van Hermanus, die walviskykhoofstad van Suid-Afrika. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

Comfortable and Stylish is 'n nuut gemeubileerde selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Onrus Close-kompleks in Hermanus. Die Onrus Close-kompleks is binne stapafstand van 'n winkelkompleks met 'n slaghui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voelklip,
Hermanus

Langbaai Holiday House is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis wat net 5 minute se ry van Langbaaistrand in Voëlklip, Hermanus is. Die huis bied pragtige berguitsigte en is baie na aan verskeie staproetes, stra...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

The Vishuis is 'n gerestoureerde visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie van die ou dorp, net bo The Old Harbour in die middedorp geleë. Die gastehuis is stylvol versier m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het al soveel pryse gewen nie!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...