Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sand Bay (45)
Sandbaai (47)
Voëlklip (101)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (513)
B&Bs (10)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (59)
Selfsorg-eenhede (433)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 1129 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 1129 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onrus, Hermanus

Kennedy's Beach Villa is by die Onrusriviermonding geleë met ongelooflike uitsigte oor die natuurskoon wat enige oordeelkundige gas van 'n uitsonderlike, eksklusiewe en luukse ervaring verseker. Dit is 'n móét vi...

30% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 190
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Annamarie en David, die eienaars en bestuurders van The Potting Shed Guest House, verwelkom jou. Hier sal jy persoonlike diens ervaar in die sonderlinge dorp, Hermanus, net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale L...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

Le Whale Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel, langs die hoofhuis, in Vermont geleë is. Vermont is 'n pragtige voorstad van Hermanus, die walviskykhoofstad van Suid-Afrika. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR670
R603
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vermont, Hermanus

Milkwood Rest bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike en smaakvol versierde oopplan-woonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. Die eiendom is in die kusdorpie Vermont sowat 10,5 km vanaf Hermanus gele...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House is in Sandbaai in Hermanus geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die streek kan verken. Dié area is bekend vir walvisse, fynbos, vars lug, rus, vrede en die pragtige natuur. Die verb...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus

OneMcFarlane is 'n goed ingerigte huis in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, 'n ryk blommeryk en sy nabyheid aan Kaapstad...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Whale View - Beach Front Apartment is 'n bekostigbare selfsorgwoonstel op die veilige Whale Rock Landgoed in Hermanus. Die woonstel is in die tweede ry op die eerste verdieping en dis net 50 m van die landg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Hermanus

Earth Cottage is naby Hermanus se walviskus in die pragtige Hemel-en-Aardevallei en bied 'n uitsig oor die Hamilton Russell-wingerd. Die kothuis skuil op 'n kleinhoewe in die vallei, tog is dit net 6 km van Sandbaai...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 600
R4 480
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Voëlklip, Hermanus

Sit-en-kyk is 'n pragtige, ten volle gemeubileerde strandhuis in Voëlklip, Hermanus wat verblyf van goeie gehalte in dié gewilde gesinsvakansiedorp bied. Die huis is sowat 'n uur se ry van Kaapstad af en is 'n sti...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

Dié selfsorg-eenheid het 'n fantastiese see-uitsig en is in Hermanus Beach Club-sekuriteitskompleks geleë. Hermanus Beach Club is 3 km vanaf Hermanus se middedorp en 2 km vanaf die hawe. Die woonstel het slaapple...

15% af Weeksdae!
VanafR990
R842
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

Steenbok House is in die bekende Hermanus, aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp se skilderagtige prag, matige weer, buitelug-doendinge, ryk blommekoninkryk en die feit dat dit naby Kaapstad is, maak dit die ...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Black Eagle is 'n selfsorgwoonstel op dieselfde perseel as 'n residensiële huis, maar met 'n privaat ingang. Die woonstel is aan die bergkant van Onrus, Hermanus, in 'n stil woonbuurt minder as 5 minute se ry van O...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 030
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hermanus

Bayview 104 is naby die waterkant in Hermanus geleë. Dié ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is 'n klipgooi van die water af. Die woonstel bestaan uit 'n leefarea, eetkamer, hoofslaapkamer met 'n koninging...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Beach Club No 165 bied luukse selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Hermanus. Dié lieflike vakansiewoonstel het uitsigte oor die pragtige wit branders en rotsagtige strand. Dit is in 'n vakansie-oor...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Whale View - Beach Cottage is 'n huislike selfsorgkothuis op die Whale Rock Estate net 3 km vanaf Hermanus se middedorp af. Dié kothuis is slegs 30 m van die see en en bied 'n panoramiese see-uitsig. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

17 Marine Apartment 104 is 'n moderne, skoon en gerieflike selfsorgwoonstel in die 17 Marine Drive-kompleks in Hermanus. Dié kompleks is 'n korttermynhuur-kompleks, front na die see en is oorkant die getypoel, die ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Hermanus

Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas langs die R320 in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei. Dié kothuis is 4,5 km van die R43 in die rigting van Sandbaai af en word omring deur wynplase soos La Vierge, Bouchard ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

Braeview Guesthouse nooi gaste uit om in die walvis-hoofdorp te kom kuier. Dit is net 10 minute se stap van die New Harbour af vanwaar die walviskykbote vertrek. Dié elegante gastehuis is lekker naby die hawe in di...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Kliphuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Sandbaai, 'n klein dorp tussen Onrusrivier en Hermanus. Die woonstel is op die eienaar se erf geleë en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kom...

40% af Aanbod!
VanafR2 500
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

The Ocean Edge Apartment is in die Whale Rock Landgoed met 24 uur-sekuriteit, slegs 3 km van Hermanus se middedorp af geleë. Die moderne dekor en geriewe maak dit die ideale wegbreekplek. Die eenheid het 'n modern...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het al soveel pryse gewen nie!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za