Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sand Bay (46)
Sandbaai (48)
Voëlklip (91)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (513)
B&Bs (12)
Wildsplase (4)
Hotelle (8)
Gastehuise (52)
Selfsorg-eenhede (437)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 1429 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 1429 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

Chesham House is 'n gerieflike, gesinstipe B&B in Hermanus, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy informele atmosfeer en puik ligging. Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat tot 17 gaste kan huisves. Besprekings vir gr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fisherhaven, Hermanus

125 Visarend is 'n selfsorghuis in die Middelvlei-vakansieoord in Meerenbosch en bied slaapplek aan 6 gaste. Die dubbelverdiepinghouthuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en 'n leef...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Brown Jug Guest House is in Eastcliff, Hermanus. Dié gastehuis is ideaal geleë naby Hermanus se restaurante, winkelsentrums en die bekende plekke om die walvisse dop te hou in die walvisseisoen. Die inwonende hond...

15% af Weeksdae!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

Steenbok House is in die bekende Hermanus, aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp se skilderagtige prag, matige weer, buitelug-doendinge, ryk blommekoninkryk en die feit dat dit naby Kaapstad is, maak dit die ...

Voorkeurvennoot
35% af Winteraanbod!
VanafR2 850
R1 853
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus

Normandie on Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus. Dis naby die middedorp en talle gewilde walviskykpunte. Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Hermanus

Earth Cottage is naby die walviskus van Hermanus, in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei, met 'n uitsig oor die wingerde van Hamilton Russell. Die kothuis is op 'n kleinhoewe in die vallei weggesteek, en tog is dit n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Penguino is 'n gesinsgedrewe gastehuis in die hartjie van Hermanus se kranspadjies en net 7 minute se stap na die dorpskern toe. Ons kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie. Die gastehuis is naby aan restaurante,...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Beach Walk Gastekamers is in Onrus in die prentjiemooi Overberg-streek geleë. Onrus lê langs die kuslyn, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen die berge en die see. Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë. Dit is 5 minute se stap vanaf die bekende kranspaadjie wat oor die skouspelagtige Walkerbaai uitkyk. Die perseel het 'n swembad buite en uitsigte o...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus se middedorp af. Dié kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, oopplan-sitk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het al soveel pryse gewen nie!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]