Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sand Bay (45)
Sandbaai (47)
Voëlklip (92)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (495)
B&Bs (12)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (416)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 1244 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 1244 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Eastcliff Cottage is deel van 'n oorspronklike huis in Hermanus wat in 1940 gebou is en nog met 'n pragtige dennehoutvloer en -plafon spog. Dié kusdorpie skuil tussen die berge en die see. Die kothuis is in die har...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Onrus, Hermanus

Heerlike Onrus Huis is 'n selfsorgvakansiehuis in Onrus, 'n kusdorp net 'n paar minute se ry van Hermanus af en tussen berge, rivier, strandmere en die see. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

49 Whalerock is 'n selfsorgwoonstel in 'n netjiese en veilige kompleks in Hermanus, ongeveer 80 km vanaf die see en 'n kort motorrit vanaf die swemstrand. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkam...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Voëlklip, Hermanus

Akwa is in Hermanus geleë en bied pragtige uitsigte van die strand, die strandmeer en op die berge. Dit is net 2 strate en sowat 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-Blouvlagstrand. Hierdie eenheid bied sla...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Onrus, Hermanus

Protea is 'n moderne selfsorghuis vir 9 gaste net 300 m van die strand in Onrus af. Hierdie ruim huis strek ook 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 2 sitareas. Een ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Snails' End Cottage is 'n selfsorg kothuis in 'n stil voordorpie van Hermanus. Dis baie naby die strand en seepad. Ons akkommodeer twee gaste in die hoofslaapkamer op twee enkelbeddens. Daar is ook 'n gemaklike dub...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Onrus Rivier Kothuis is geleë teen die Onrusrivier in die klein, eksklusiewe voorstad bekend as Bosplassie. Dit is ideaal geleë om die beste te bied aan gaste wat onderskeidelik privaatheid, rustigheid en die natu...

40% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R1 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Hermanus

Forty Trees is 'n 4-ster-gastehuis wat B&B bied en dis in die kusdorp Hermanus geleë. Dié gastehuis is naby die gewilde walviskykplekke in Hermanus. Daar is 2 slaapkamers by Forty Trees en elke kamer is individue...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Hermanus Guest Suite is in 'n woonhuis met sy eie ingang. Die eiendom is in Eastcliff, Hermanus, stapafstand vanaf die dorp, restaurante en die kranspaadjie. Die suite is die ideale basis vir gaste wat wil walviskyk...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Selkirk House is 'n helder, kontemporêre gastehuis geleë in 'n rustige plek hoog teen die Hermanusberg, met pragtige uitsigte oor Walkerbaai en die gholfbaan. Die dekor is onopgesmuk en modern met wit Amerikaanse ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Onrus, Hermanus

Bem Vindo Guest House is in Onrus, 'n kusdorpie aan die Wes-Kaap se suidelike kus geleë. Onrus is 'n kusstrook tussen berge, riviere, strandmere en die see en dis naby Hermanus en die Hemel-en-Aarde-vallei. Die d...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Beach Club Unit 29 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping. Die woonstel kyk oor die gemeenskaplike tuin met swembad en klimrame uit, dis ook in die ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

14 Marine Drive - Cliff House Apartment bied selfsorgverblyf aan 4 gaste in Hermanus net bo Fick's Pool en het die ideale ligging om walvisse in seisoentyd te sien. Dié woonstel op die grondverdieping en beskik o...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Marine View bied gerieflike verblyf in 'n privaat gastekamer op 'n woonperseel waar die eienaar ook bly. Die gastekamer is apart van die hoofhuis. Die huis is in Hermanus, net 450 m van die middedorp en restaurante ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vermont, Hermanus

Blue on 62 is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Vermont. Dis 'n aparte dupleks met 'n privaat ingang en 'n solder met 'n koningingrootte-bed. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig en het 'n priv...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

Strandloper Self Catering Units is 80 m van die see af in die prentjiemooi Onrus in die Overberg geleë. Akkommodasie word gebied in 3 woonstelle in dié rustige kusdorpie net 110 km vanaf Kaapstad. Elke selfsorgw...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Pophuis is 'n pragtige selfsorghuis in Sandbaai in Hermanus, slegs 1,3 km van die kuslyn af. Dit is in 'n stil en rustige omgewing wat deel vorm van die Kaapse Walviskus. Die akkommodasie is ideaal vir gesinsvakansi...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Seehuis is in 'n rustige area in Hermanus geleë, 'n dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir suidelike noorkapper-walviskyk tydens winter en lente. Seehuis bied ideale verblyf aan gesinne op ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge is naby die Botrivierstrandmeer in Fisherhaven, en dit is sentraal vanaf die Overberg-besienswaardighede. Dit is 'n vreedsame kusdorpie op die pad tussen Kaapstad en die bekende walvisk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Haven of Peace & Garden Cottage bied verblyf in 2 eenhede wat grens aan die hoofhuis, elke met 'n privaat ingang. Die eenhede is in 'n stil deel van Onrus, naby die see. Die Tuinkothuis is geskik vir 4 gaste en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het al soveel pryse gewen nie!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za