Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1464 resensies.
Cobus P. - 11th September 2021
staying in Hermanus
Uitstekende vakansieplek.
Ursula D. - 8th September 2021
staying in Hermanus
Hermanus gasvry, pragtig, natuur sonder rommel.
Cheryl L. - 6th September 2021
staying in Hermanus
Gorgeous area!
Prudence C. - 6th September 2021
staying in Hermanus
Pragtige plek en glad nie ver om te ry nie.
Debbie V. - 6th September 2021
staying in Hermanus
Loved the walk along the beach and were lucky enough to spot a whale in the evening.
Yvette F. - 2nd September 2021
staying in Hermanus
Die dorp is skoon en netjies - veral die geplaveide area reg rondom die kus. Die kunswerke wat oral geplaas is gee Hermanus 'n gevoel van omgee.
Hansie J. - 1st September 2021
staying in Hermanus
Mooi plek.
Gerrie J. - 1st September 2021
staying in Hermanus
Walviskyk-mekka. Pragtige omgewing wat netjies gebou word deur die stadsbestuur en die inwoners.
Kerryn-lee C. - 31st August 2021
staying in Hermanus
Dis 'n baie baie mooi plek! Sal enige tyd weer terug gaan. Daar is van alles en so baie om te doen. Dis rerig baie mooi.
Jaen-maré M. - 31st August 2021
staying in Hermanus
Dis 'n lieflike plek. Vol lewe en mooi omgewing.
Glenville H. - 30th August 2021
staying in Hermanus
Baie fantasties.
June S. - 26th August 2021
staying in Hermanus
Hermanus se strate is silwerskoon.
Charlotte P. - 25th August 2021
staying in Hermanus
Doen moeite en verken die omgewing. Ry by al die klein strandjies af. Die natuur is ongelooflik. Die "scenic" busrit vanaf die punt is ook die moeite werd.
Christie D. - 24th August 2021
staying in Hermanus
Always special.
Pontsho M. - 23rd August 2021
staying in Hermanus
Small town with amazing views and big town conviniences. Being about an hour and a half drive form Cape Town makes this a fantastic weekend getaway.
Yolanda T. - 23rd August 2021
staying in Hermanus
Hermanus, die naam sê alles, asof 'n mens by 'n goeie vriend, Hermanus tuisgaan.
Zane A. - 23rd August 2021
staying in Hermanus
Baie heerlike bestemming met enigiets vir enigiemand.
Hennie F. - 20th August 2021
staying in Hermanus
Mooi en skoon.
Ingrid S. - 19th August 2021
staying in Hermanus
Ek sal enige tyd teruggaan Hermanus toe. Dit is 'n pragtige plek.
Elke C. - 19th August 2021
staying in Hermanus
Love the walks, whales and restaurants.
Dianthea T. - 18th August 2021
staying in Hermanus
Tourist attractions to be marketed on a regular basis. More activities (family) to be advertised when it's a long weekend.
Pieter C. - 10th August 2021
staying in Hermanus
'n Aangename toeristeaantreklikheid. Geensins bedreig gevoel om besighede te besoek nie.
John P. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Uitstekend, besoek gereeld die area.
Danielle B. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Beautiful town with lovely quirks.
David M. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Wonderlike vakansiedorp.
Hannes V. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Ek beveel Kockies enige tyd aan vir enige familie en ek sal weer daarheen gaan vir ’n naweek.
Olivia V. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Hermanus is ’n baie mooi plek. Dit is stil en rustig.
Sonja R. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Dit is een van die mooiste plekke in die wêreld, en ek het al baie in Europa gekuier. Dit is lettrelik hemel op aarde in die Hermanus-area.
Marlene B. - 10th August 2021
staying in Hermanus
Uitstekende plek met baie om te besoek en te geniet.
Elani V. - 9th August 2021
staying in Hermanus
Altyd lekker in en om Hermanus.
Carmen D. - 9th August 2021
staying in Hermanus
Lieflike dorp.
Willie S. - 7th August 2021
staying in Hermanus
Dit is een van ons geliefde plekke.
Jacques M. - 6th August 2021
staying in Hermanus
Hermanus het baie om te bied as vakansie-bestemming en sal ons gou weer sien.
Jacques V. - 3rd August 2021
staying in Hermanus
Hermanus se wandelpad langs die kus is wonders vir natuurliefhebbers.
Leandre A. - 2nd August 2021
staying in Hermanus
Dit is 'n wonderlike plek.
Keneoe M. - 2nd August 2021
staying in Hermanus
Hermanus is the best for vacation. It's safe and beautiful. I love it especially the Waterfront.
Corne V. - 26th July 2021
staying in Hermanus
Baie besige dorp.
Justin P. - 25th July 2021
staying in Hermanus
Very cute and sunny town.
Frik S. - 23rd July 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n skoon en netjiese dorp. 'n Pragtige omgewing.
Jo-ann V. - 21st July 2021
staying in Hermanus
It was very quiet and peaceful. Stunning views.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]