Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1457 resensies.
Jacobus V. - 17th July 2021
staying in Hermanus
Pragtige kusdorpie.
Edith J. - 17th July 2021
staying in Hermanus
Die voetslaan-pad al langs die see vanaf Grotto strand tot Vermont is 'n pluspunt! Dit is lekker om te sien hoeveel persone daarvan gebruik maak en al die honde wat die daaglikse wandeling geniet. Genoeg eetplekke om van te kies asook wynplase.
Rozelle S. - 16th July 2021
staying in Hermanus
10/10.
Kerry F. - 14th July 2021
staying in Hermanus
Some nice bookstores to explore during lockdown and cold, rainy weather.
Linda D. - 13th July 2021
staying in Hermanus
Perfect breakaway destination.
Franklin C. - 13th July 2021
staying in Hermanus
Baie lekker plek. Baie mooi.
Tania O. - 6th July 2021
staying in Hermanus
Thank you for our lovey stay in Hermanus. A beautiful, peaceful place filled with wonderful people.
Dorinda T. - 6th July 2021
staying in Hermanus
Ouers woon al jare daar. Beslis een van ons land se mooiste dorpe en fantastiese vakansiebestemming.
Leandre A. - 5th July 2021
staying in Hermanus
Dit is 'n baie mooi plek.
Otto K. - 5th July 2021
staying in Hermanus
'n Bestemming wat verkwikking vir die siel bring, met alles wat jy in 'n groot stad sou kry om jou verblyf 'n belewenis te maak.
Jeffrey P. - 30th June 2021
staying in Hermanus
Beste toeristebestemming in die Wes-Kaap.
Jonathan F. - 29th June 2021
staying in Hermanus
Lekker plekke om te besigtig. Alle winkels en restaurante is daar, asook die mark, walviskyk en die geleentheid om net lekker te stap en die uitsig te geniet. 'n Baie goeie area om bietjie weg te breek van die gejaag van die stad en sy gewoel.
Andre B. - 29th June 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n lieflike bestemming!
Mariam P. - 27th June 2021
staying in Hermanus
Love going to sleep and waking up with the sound of the waves. Perfect getaway.
Elize D. - 25th June 2021
staying in Hermanus
My hartsplek so ek sal altyd net die mooiste te sê hê oor die mooie bestemming. Na 30 jaar nog nie uitgekuier.
Utrich F. - 24th June 2021
staying in Hermanus
Gaan kuier daar dis lekker/mooi.
Charmaine H. - 22nd June 2021
staying in Hermanus
Stalls, mall, play areas, restaurants, beach, museums, sight seeing, etc.
Jacques D. - 22nd June 2021
staying in Hermanus
Pragtige plek.
Jason Mark S. - 21st June 2021
staying in Hermanus
Don't change anything.
Stephen V. - 21st June 2021
staying in Hermanus
Lovely area, well worth a visit.
Mark M. - 21st June 2021
staying in Hermanus
Baie besienswaardighede en aktiwiteite!
Charmain S. - 19th June 2021
staying in Hermanus
Beautiful beaches and easy access to shopping centres and restaurants. A perfect holiday destination.
Ina B. - 16th June 2021
staying in Hermanus
Eerste keer wat ons in Onrus bly en dit was baie lekker. Ek het al vantevore in Hermanus oorgebly. Gerieflik naby Hemel-en-Aarde-vallei.
Shimonay F. - 15th June 2021
staying in Hermanus
Had an awesome stay. Our host accommodated us very well. And good value for money.
David & Jean M. - 15th June 2021
staying in Hermanus
We enjoyed the friendly people we met, the hiking at Fernkloof, the arts festival, and the many very good restaurants.
Lodewicus V. - 15th June 2021
staying in Hermanus
Die weer was baie mooi gewees. Dis rustig en naby die see om te stap en die vars lig te geniet.
Leandre A. - 14th June 2021
staying in Hermanus
Dis 'n baie mooi plek.
Sanet B. - 14th June 2021
staying in Hermanus
Vir seker een van die mooiste bestemmings. Lekkerste stap/drafroetes reg by die see met baie mooi groen plantegroei.
Jo-ann V. - 13th June 2021
staying in Hermanus
Beautiful landscape. Would definitely go again.
Marquerite E. - 10th June 2021
staying in Hermanus
When in Hermanus you need to go to the Brewery. Awesome food and vibe and a must-do is Benguela Cove. The boat ride was the best!
Roelien J. - 8th June 2021
staying in Hermanus
Hermanus is so beautiful with lots to see and do. Will definitely be back again.
Irna V. - 8th June 2021
staying in Hermanus
'n Naweek is te kort om deur Hermanus te gaan. Ek sou langer wou bly. Daar is baie om te sien.
Lourean D. - 7th June 2021
staying in Hermanus
Besonderse mooi dorp met baie vriendelike mense en atmosfeer.
Erna L. - 7th June 2021
staying in Hermanus
Baie lieflike dorpie.
Ricardo M. - 7th June 2021
staying in Hermanus
Dis die eerste keer wat ons 'n naweek daar was. Wow, dis beautiful. Regtig mooi.
Michael C. - 3rd June 2021
staying in Hermanus
Many facilities are available which is convenient. Roadworks on Hermanus - Stanford Road must be carefully negotiated.
Pauline K. - 2nd June 2021
staying in Hermanus
Pragtige plek.
Dahnelle J. - 1st June 2021
staying in Hermanus
Hermanus is a beautiful place to visit.
Nathan R. - 31st May 2021
staying in Hermanus
The town is lovely as always we had drinks at Ficks Pool as the lunch options are more tappas than a filling lunch. We then had lunch at Charr'd which was amazing. So much to see and do in the town it is always welcoming.
Wayne D. - 31st May 2021
staying in Hermanus
Great area with all sorts of things to do.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]