Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Hibberdene

4.1 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Hibberdene van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Hibberdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hibberdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hibberdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hibberdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hibberdene Akkommodasie

66 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R845
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

Marina Palms is 'n selfsorg-eenheid teenaan die gewilde Blouvlagstrand in Woodgrange, Hibberdene. Dit is in 'n baie veilige kompleks en het gerieflike slaapplek vir 4 mense. Die eenheid is omtrent 250 m van die Blou...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hibberdene

Hibberdene River Resort Unit 98 is 'n unieke, vreedsame vakansiehuis in 'n pragtige, veilige oord stapafstand van die strand af. Dié eenheid staan op 'n heuwel en bied slaapplek vir 6 mense. Dit bestaan uit 2 sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

JayCee Kothuis in Hibberdene bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is 'n outydse kothuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toil...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

Anchors Aweigh 53 is 'n rondawel in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene langs die Mzimayirivier. Die oopplan-rondawel is 26 vierkante meter groot en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 ja...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hibberdene

Rockview 43 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, geleë op die derde vloer van 'n sekuriteitskompleks in Hibberdene, teen die strand. Die woonstel bied onbelemmerde see-uitsigte van die sitkamer en die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umzumbe, Hibberdene

Umzumbe Chalets bied selfsorgverblyf in chalets wat in 'n veilige deelblokkompleks in die kusdorpie Umzumbe geleë is. Die oord is in die inheemse woud teen die berg geleë en het 'n uitsig oor die majestueuse Indie...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

123 Anchors Aweigh is selfsorgkothuis met 'n rietdak in die veilige kompleks Achors Aweigh in Hibberdene. Dié kompleks het 'n swembad, 'n riviermondingsfront en 'n braai-area by die strandmeer waar mens kan visvang...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

Anchors Aweigh 67 is in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie Hibberdene geleë. Hierdie grasdakkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank en die tweede ...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R448
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

Beach Cove is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid, in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie sowat 97 km suid en Durban en halfpad tussen Scottburgh en Port Shepstone. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R370
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Woodgrange, Hibberdene

Henry's House on Sea is in Wood Grange, Hibberdene en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 2 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hibberdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za