Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Highlands North besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Highlands North.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Highlands North akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Highlands North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Highlands North Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Highlands North

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orange Grove, Johannesburg

9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensi...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bramley, Johannesburg

Rekky's Signature Guest House bied gerieflike verblyf in die stedelike buurt Bramley, 5 km vanaf Sandton City. Die gastehuis het sy deure in 2018 geopen en kombineer tradisie en innovasie om 'n warm, eklektiese atmo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Die Premiere Classe Suite Hotel Apartment is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandringham, Johannesburg

3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg. Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en ko...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Melrose Noord, Johannesburg

The Peech Hotel is in Melrose, 'n luukse buurt in Johannesburg geleë. Johannesburg is die grootste stad in Suid-Afrika en bekend vir geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Orange Grove, Johannesburg

Cosy City Hideaway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Orange Grove in Johannesburg. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie geriewe in die omgewing en sowat 20 km van O.R. Tambo Internasionale Lu...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Orange Grove, Johannesburg

Cosy Compact Accommodation is in Linksfieldrige in Orange Grove/Mountain View, Johannesburg, en is sowat 21 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Daar is ’n sitarea, kombuis en 'n en suite-slaapkame...

Vanaf
R1 249
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Treehouse on Maple is 'n luukse B&B in die eksklusiewe Sandton wat omring is deur lowerryke tuine, hoë bome en 'n wonderlike voëllewe. Dié B&B in 'n Amerikaanse styl word deur Sean Waywell besit en deur Abby Geil...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf wat heerlik ingerig is in Johannesburg. Ons is naby vername sakesentrums soos Melrose Arch, Rosebank, Hyde Park en Sandton, en is ook stapafstand vanaf die Wanderers Krieketsta...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Modderfontein, Alexandra

Gemini Backpackers Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n woonbuurt in Johannesburg. Die moderne Afrika-metropool het alles, lewendige naglewe, fynproewermaaltye, vermaak, mode-winkels, kuns en kultuur, die Gautr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Highlands North akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]