Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Highlands North besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Highlands North.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Highlands North akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Highlands North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Highlands North Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Highlands North

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Parkwood

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires is sentraal in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is in 'n pragtige, lowerryke tuin en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 8 ...

Vanaf
R2 595
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saxonwold, Rosebank

Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke. Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met mod...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Johannesburg

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af. Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen m...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modderfontein, Rembrandt Ridge

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 meter van die River Park Rolbalklub af geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is...

Vanaf
R1 094
per nag, vir 2 mense
B&B in Hyde Park, Craighall Park

Gardenia House is 'n lieflike B&B in die hartjie van Hyde Park in Johannesburg. Dié mooi versierde gastehuis is 900 m vanaf die Hyde Park Winkelsentrum en is goed geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Gard...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan het. Die perseel is in Houghton, gerieflik naby Killarney, Rosebank en top-privaatskole soos St John...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dunkeld Wes

Hyde Park Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en intieme B&B met ouwêreldse sjarme. Die boetiekhotel is in Hyde Park, Sandton, binne 4 km van Sandton-winkelsentrums en Sandton Convention Centre. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Observatory, Johannesburg

Klein Morgenster B&B is in Observatory in Johannesburg geleë. Dié woonbuurt is die tuiste van Observatory Gholfbaan, die oudste gholfbaan in Johannesburg, en net 'n kort entjie se ry van die bekende skole St John'...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Highlands North akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za