Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Albinia (1)
Belvedere (3)
Chelmsfordville (5)
Everton (3)
Gillitts (12)
Hillcrest Park (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (8)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Hillcrest

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Hillcrest van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Hillcrest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hillcrest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillcrest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hillcrest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hillcrest Akkommodasie - Durban

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Hillcrest

Fawncastle Estate is geleë in die hartjie van Hillcrest, na aan al die geriewe. Die omgewing is rustig en stel gaste bekend aan 'n vreedsame lewe op die platteland. Of jy nou 'n vakansie-wegbreek of 'n sakereis bep...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest

Retreat is ’n privaat, luukse tuinkothuis op ’n residensiële perseel in Hillcrest. Die perseel is sowat 2 minute vanaf sentrale Hillcrest en bied toegang tot die M13 na Durban en Pietermaritzburg. Dié smaakvo...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Hillcrest

Aloe Ridge B&B is in 'n rustige voorstad genaamd Gillitt geleë. Dié unieke huis het 'n Afrika-atmosfeer en straal karakter uit. Die kamers is ingerig om jou moeë siel te verkwik. Dis 30 minute se ry vanaf Durban ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chelmsfordville, Hillcrest

34 on Ashley is in Gillitts, Durban. Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het ‘n yskas, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook ‘n badkamer en gratis WiFi. Daar is '...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
B&B in Hillcrest

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gillitts, Hillcrest

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdak-tuinkothuis in ’n inheemse tuin. Dié kothuis is in ’n rustige buurt in Everton in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hillcrest

Rambling Rose is in Hillcrest Park, 'n klein dorpie in eThekwini, Kwa-Zulu-Natal. Rambling Rose bied maklike toegang tot die M13 en die N2 en is dus ideaal vir oornagverblyf. Dis ook die perfekte verblyf vir oordeel...

33% af Aanbod!
VanafR1 050
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf is in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoër dak en plafon. Die dak is deursigtig sodat jy onder die sterre kan slaap....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hillcrest akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za