Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (20)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hluhluwe

Dinizulu Cottage is 'n plaashuis wat verdeel is in 2 eenhede op 'n klein wildplasie met 'n uitsig oor die St Lucia-meer se Valsbaai. Die eenhede kan as 1 groot eenheid of 2 aparte eenhede bespreek word. Elkeen het ...

Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

The Leopard Walk Lodge is 'n privaat safari-lodge aan die wêreldbekende Olifantkus, 'n skouspelagtige eko-toerismestreek op die noordoostelike kus van Suid-Afrika. Die lodge is op die rand van 'n rare sandboshabita...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Boshoek bied gemaklike selfsorg-verblyf op 'n privaat plaas net 20 km vanaf Hluhluwe in die hartjie van Zululand, Noord-Natal. Die instansie het selfsorg-chalets wat elk verblyf aan 2 tot 3 gaste bied. Die chalets ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hluhluwe

Chumbi Bush House is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat met 'n onbeperkte uitsig oor die bosveld. Dit is die perfekte plek om te ontspan en is net 'n entjie se ry vanaf die St Lucia Wêre...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe

Ama Zulu is geleë in die hartjie van Hluhluwe en word omring deur lieflike natuurskoon en bosveld. Ons gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Hluhluwe Umfolozi-wildpark. Ons is 8 km vanaf die welbekende Valsbaai-pa...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Imani Bush House is lekker privaat en skuil tussen die bome in die Kuleni Wildpark. Met plonspoele, skadukolle, die geleentheid om wild van die dek af te sien en 'n rits staproetes op die voorstoep, staan die tyd st...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

Bushlands Game Lodge bied 'n ongelooflike Afrika-bosveld-ervaring. Hierdie pragtige lodge is die ideale basis vir gaste wat die Groot 5 wil sien. Dis só ontwerp om met die Zululand-omgewing saam te smelt, en word d...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hluhluwe

Msitu Kwetu Lodge & Safaris bied gastehuisverblyf en is in Hluhluwe geleë. Dié lodge bied wildritte in die iSimangaliso-vleilandpark en die Hluhluwe Umfolozi Wildreservaat. Msitu Kwetu Lodge & Safaris bied verbly...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hluhluwe

Tunzi Living is in die Kuleni Wildpark sowat 22 km buite Hluhluwe geleë. Dié lieflike ruim tweeslaapkamer huis is die ideale plek om te ontspan op die stoep en te kyk hoe die diere water drink. Hierdie selfsorghu...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Honeybird Selfsorg Akkommodasie bied selfsorgverblyf in 'n pragtige area in Hluhluwe sowat 600 m van die R22 en 15 km van Hluhluwe se dorpsgedeelte af. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Hluhluwe akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]