Resensies van Hluhluwe

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hluhluwe bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 46 resensies.
Martie D. - 12th October 2021
staying in Hluhluwe
Naby reservate en halfweg tussen Nelspruit en suide van Natal.
Jonathan H. - 31st August 2021
staying in Hluhluwe
Saw a red duiker.
Naomi V. - 12th July 2021
staying in Hluhluwe
Baie sentraal geleë.
Mirna M. - 26th May 2021
staying in Hluhluwe
Hluhluwe is 'n lekker middelpunt vir vele bestemmings in Noord-Natal.
Marlene B. - 3rd May 2021
staying in Hluhluwe
Heelwat natuurreservate maar met baie min diere. St Lucia as die naaste strand (130 km) het geen haainette of lewensredders nie. Daar was ook geen water in die toilette nie. Sodwana (150 km), wat die tweede naasste strand was het ’n toegangsfooi van R35 per persoon.
Erick K. - 23rd March 2021
staying in Hluhluwe
Hluhluwe dorp is nie iets om te sien. Daar is baie reservate en parke in die area.
Alan B. - 1st January 2021
staying in Hluhluwe
Wonderlike plek, mal oor die ligging en plek moet bewaar word. Bos en see gekomineerd is perfek. Ek sal dink meer moet gedoen word om die drop skoon to hou, dit was baie vuil gewees.
Nico B. - 12th October 2020
staying in Hluhluwe
Baie mooi wildtuin met baie mooi piekniekplekke.
. - 14th January 2020
staying in Hluhluwe
Take your own Woolies food.
. - 6th January 2020
staying in Hluhluwe
Besoek aan omgewing en die Hluhluwe wildtuin was uitstekend.
. - 15th December 2019
staying in Hluhluwe
Natuurskoon absoluut pragtig.
. - 21st August 2019
staying in Hluhluwe
Lekker plek en lekker mense!
. - 2nd July 2019
staying in Hluhluwe
Die Park is baie mooi. St Lucia sou 'n beter opsie gewees het vir verblyf aangesien ‘n mens daarvandaan ook Hluhluwe Park kan ingaan.
. - 22nd June 2019
staying in Hluhluwe
Redelik naby aan die wildreservate en die see.
. - 27th April 2019
staying in Hluhluwe
The town offers nothing as a travel destination, other than a base to visit the resorts/reserves in the area.
. - 25th March 2019
staying in Hluhluwe
Ons was by Hluhluwe - iMfolozi Wildreservaat. Dit was heerlik daar, het dit baie geniet.
. - 4th February 2019
staying in Hluhluwe
Die dorp is ongelukkig baie verwaarloos en vuil. Kon 'n mooi plekkie gewees het indien elkeen sy deel gedoen het.
. - 10th January 2019
staying in Hluhluwe
If you are a single traveller on a budget, then this is the place for you. Great braai and awesome company.
. - 2nd January 2019
staying in Hluhluwe
Dis baie ingestel op toerisme en bied waarde vir jou geld.
. - 8th October 2018
staying in Hluhluwe
Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat daardie omgewing wil gaan verken.
. - 6th May 2018
staying in Hluhluwe
Hluhluwe is of my favourite game park areas. The mix of high escarpment, lowveld, wetlands and coastline provides for vastly contrasting terrain and wildlife.
. - 25th February 2018
staying in Hluhluwe
Many good shops and markets. We found everything we needed!
. - 9th January 2018
staying in Hluhluwe
The town itself is a very dirty but the bush and the closeness to the game park is good.
. - 1st January 2018
staying in Hluhluwe
Hluhluwe dorpie self het geen toerismewaarde nie, St Lucia het 'n beter infrastruktuur en winkels.
. - 17th November 2017
staying in Hluhluwe
Mense is vriendelik en baie oulik het dit baie geniet.
. - 14th November 2017
staying in Hluhluwe
As we came from the Kruger Park where we saw the big 5 we actually were looking for something else - we did get that partly but maybe we were spoiled. Still we enjoyed it very much and would certainly recommend Bonamanzi.
. - 13th November 2017
staying in Hluhluwe
Visiting St Lucia, especially the safari was great!
. - 26th September 2017
staying in Hluhluwe
Maak seker dat jy 'n redelike bedrag kontant by jou het; by meeste van die parke wat ons besoek het het hul slegs kontant aanvaar weens hul kaartmasjiene wat gebreek was.
. - 12th January 2017
staying in Hluhluwe
I'd only recommend Hluhluwe to people looking for a quiet stay away from to noisy city and the rush. The main site seeing would be the game reserves. The boat rides and beaches are much further away in St Lucia if you don't mind the drive.
. - 5th January 2017
staying in Hluhluwe
The game reserve is awesome - we saw plenty of animals. The picnic spots are well maintained. False Bay is disappointing as there are no facilities, yet an entrance fee is charged. The lake is beautiful.
. - 24th October 2016
staying in Hluhluwe
We vonden Hluhluwe een sfeervol dorp, met prima voorzieningen. Ook was het centraal gelegen voor het doel van ons bezoek aan KwaZulu-Natal, namelijk de vier grote wildparken in de regio en de nabijheid van de kust. De nabijheid van de N2 vonden we ook een positief punt, want Hluhluwe is vanaf Johannesburg in 6 uur met de auto te bereiken.
. - 29th September 2016
staying in Hluhluwe
Was te kort daar om kommentaar te lewer, maar dit lyk of daar baie uitbreiding aan die gang is.
. - 20th August 2016
staying in Hluhluwe
No restaurants or social places in area. Limited facilities in town. Area & climate is fantastic.
. - 6th August 2016
staying in Hluhluwe
OK, but mainly as a port to the Nature Reserve. We did not see much of the town, so no serious review. Later it was clear that the choice of St. Lucia would have been better, because the adventure trips started there, so you could arrange direct transport i.s.o. driving for about an hour to the gate.
. - 28th July 2016
staying in Hluhluwe
Beautiful relaxing quiet place.
. - 9th July 2016
staying in Hluhluwe
Smooth on the soul.
. - 22nd April 2016
staying in Hluhluwe
Hluhluwe is na ons mening sentraal geleë vanwaar daar heelwat besienswaardighede in die omgewing geniet kan word.
. - 30th March 2016
staying in Hluhluwe
Hluhluwe has it all!
. - 13th January 2016
staying in Hluhluwe
Really worth a visit.
. - 7th January 2016
staying in Hluhluwe
People were friendly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]