Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (9)
Wildsplase (18)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Hierdie moderne selfsorghuis bied gehalte akkommodasie met uitsigte oor die bosveld wat jou na jou asem sal laat snak. Die huis kyk uit op die 400 ha Blyde Wildlife-landgoed. Die landgoed is geleë aan die voet van ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Chanti's Cottage is 'n nuwe, moderne selfsorgkothuis in die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewarea op die grens van Hoedspruit. Gaste sal impalas, koedoes en vlakvarke hier sien. Dis ook naby die Kruger Wildtuin en ...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Lindanda Luxury Lodge is 'n selfsorghuis op die prentjiemooi Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge is 'n kort entjie se ry van die pragtige Panoramaroete en Krugerwildtuin af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Warthogs Rest is 'n pragtige lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed in die plaasdorpie Hoedspruit. Dis naby talle privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en diereparke, en is die ideale vakansiebestemming weg van di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n bos-lodge met slaapplek vir 8 in die hartjie van die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge kyk uit oor die oop bosveld en bied jou die beste priv...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Mushi Maningi is 'n selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Landgoed. Jy kan lang wandelinge op dié landgoed neem, bergfietsry, of deur die landgoed se groengordel ry, waar kameelperde, sebras, impala's, vlakvark...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Igugu Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlife wat 400 hektaar groot is. Impalas, koedoes en vlakvarke beweeg vrylik hier rond. Igugu Lodge bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers met en suite...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

House 42 Blyde Wildlife Estate is 'n spoggerige selfsorghuis wat luukse verblyf bied met ongelooflike uitsigte oor die 400-hektaar Blyde Wildlandgoed se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensb...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

11 Raptors Lodge bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Hoedspruit. Die perseel is die ideale basis van waar die omliggende area verken kan word. Hierdie vrystaande grasdak-chalet het lugversorging en slaa...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

House 27 is 'n selfsorghuis in die 400 ha-grootte Blyde Wildlandgoed, na aan die Krugerwildtuin en 20 km vanaf die dorpie Hoedspruit aan die voorheuwels van die Drakensberge in Limpopo. Die huis het slaapplek bied ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Hatbrooke Lodge is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Daar is verskeie wild wat vrylik op die landgoed rondloop. Die lodge beskik oor 3 kamers wat elkeen met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n en suite-badk...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Ekuthuleni Hippo View Chalet is 'n selfsorg-eenheid in 'n privaat kompleks op die oewer van die Olifantsrivier in 'n wildreservaat sowat 28 km vanaf Hoedspruit. Dié losstaande chalet bied slaapplek aan 4 volwasse...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Igama Lakho Lodge is 'n intieme lodge op die Hoedspruit Wildlandgoed wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 4 lieflike kamers wat toegang bied tot 'n privaat dek en 'n gemeensk...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

Blyde River Log House is 'n selfsorg-houthuis in 'n wildbewarea sowat 25 km buite Hoedspruit. Dis die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of wegtrekplek om die Blyderivierspoort en Krugerwildtuin me...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit

Bundox Safari Lodge bied aandete en ontbyt en is op 'n klein bewararea naby Hoedspruit in Limpopo geleë. Dit is die ideale basis vanwaar besoekers die Krugerwildtuin of die Blyderivierspoort kan besoek. Verblyf i...

10% af Aanbod!
VanafR3 500
R3 150
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hoedspruit

Rukiya Safari Camp is in Hoedspruit, Limpopo, 'n gebied wat veral bekend is vir sy staproetes, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Hoedspruit Endanger...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 is 'n selfsorgwoonstel in Hoedspruit, 'n plaasdorpie aan die voet van die Klein Drakensberge in Limpopo. Dis naby heelwat privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en dierparke. Hoe...

Vanaf
R2 460
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit

Ximongwe River Camp is geleë op die oewer van die magtige Olifantsrivier in die Parsons Natuurreservaat. Die groot uitkykdek bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier vanwaar jy daagliks 'n visarend sal sien neer swiep...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Sentosa Place Hoedspruit Wildlife Estate bied verblyf in 'n pragtige en rustige wegbreekplek in die bos. Die verblyf is op die Hoedspruit Wildlandgoed en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, net 30 km van d...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Swiblati Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed wat oor sowat 68 hektaar strek. Dit is die tuiste van wilde diere waaronder kameelperde, sebras, impalas, koedoes, njalas, luiperde, ystervarke, apies en klein bosdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za