Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (96)
B&Bs (8)
Lodges (17)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 187 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 187 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Ujabule Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n lekker afgesonderde gevoel. Tog is jy net 'n paar minute van die dorpie Hoedspruit se winkels en restaurante. Elke privaat suite smelt pragtig met die omge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Urban-Bush Loft Apartment is in The Village in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Die solderwoonstel bied gaste al die geriewe van die stad en is gerieflik naby die besige middedorp van Hoedspruit geleë, tog in di...

Vanaf
R5 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Tshukudu Game Lodge is in 'n privaat wildreservaat van 3800 hektaar geleë en grens aan die gewilde Krugerwildtuin. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Drakensberge en jy kan 'n groot verskeidenheid wild, inslu...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë. Daar is 9 elegante kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, lugversorging, tee...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Hatbrooke Lodge is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Daar is verskeie wild wat vrylik op die landgoed rondloop. Die lodge beskik oor 3 kamers wat elkeen met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n en suite-badk...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Mushi Maningi is 'n selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Landgoed. Jy kan lang wandelinge op dié landgoed neem, bergfietsry, of deur die landgoed se groengordel ry, waar kameelperde, sebras, impala's, vlakvark...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

Bush Talk is 'n selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed net buite Hoedspruit. Dit is nie ongewoon vir impalas, koedoes en vlakvarke om tussen die huise van dié landgoed rond te loop nie. Die pragtige lodge h...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Lodge 472 Hoedspruit is 'n goed gevestigde selfsorgeenheid in die Hoedspruit Wildlandgoed. In hierdie beskermde deel van die Laeveld wei rooibokke, koedoes en vlakvarke vrylik tussen die huise rond. Die landgoed is ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

House 27 is 'n selfsorghuis in die 400 ha-grootte Blyde Wildlandgoed, na aan die Krugerwildtuin en 20 km vanaf die dorpie Hoedspruit aan die voorheuwels van die Drakensberge in Limpopo. Die huis het slaapplek bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za