Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (103)
B&Bs (8)
Wildsplase (22)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 259 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 259 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hoedspruit

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Southern Sands Eco Lodge bied safari-tentstaanplekke en is aan die oewer van die Oranjerivier in die Ndlovumzu Natuurreservaat geleë, sowat 30,6 km vanaf Hoedspruit. Daar is 2 individueel versierde tente wat slaap...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

24 Degrees Self-Catering is net 25 km vanaf Hoedspruit op die R531. Dit is op 'n 90 hektaar-wilplaas en die uitsigte op die Blydeberge is pragtig. Die Byderivierpoort is net 45 km van hier af en al wat tussen ons ga...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Elephant Rock Villa is in Mica, 37 km vanaf Kapama Wildreservaat. Dis 22 km vanaf Hoedspruit en bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Lemara Wildteelplaas skuil op 'n wildsplaas 25 km vanaf Hoedspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié top vakansiebestemming is die ideale wegbreek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-wildkykgel...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Mountain View is in die Laeveld Acacia-boslandskap geleë en dit is ideaal vir 'n wegbreek in die bos. Dit is sowat 60 km van die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë en het 'n gewilde bestemming geword vir...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Rio dos Elefantes River Camp lê aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier in die Balule Natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Dié kamp word omring deur uitgestrekte grasperke en inheemse bome. V...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Maninghi Lodge in die Noordelike Parsons-deel van die Balule-wildreservaat in Hoedspruit, wat lei na die Krugerwildtuin. Aangesien dit oop is teenaan die Krugerwildtuin beteken dit dat allerhande wildlewe tussen die...

Vanaf
R4 955
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Parsons Hilltop Safari Camp bied 'n wegbreek na 'n rustiek-sjiek safari-tentkamp. Dit is in die Balule Wildreservaat in die Groter-Krugerarea wat aansluit by die wêreldbekende Krugerwildtuin en bied fantastiese wil...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Kelora Bush Camp is 57 km vanaf Hoedspruit op die R530 en bied gehalteverblyf aan gaste wat op soek is na ’n boswegbreek. Die verblyf bestaan uit ’n tentekamp met tente wat slaapplek het vir 4 of 2. Die tente h...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Memories Made Cottage is 'n unieke selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kampersrus. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggende besienswaardighede kan besoek en dis sowat 'n uur se ry va...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 189
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Raptor Retreat Game Lodge is in die Balule Parsons Natuurreservaat, 40 km noord van Hoedspruit. Die omgewing is veral bekend vir sy staproetes, wildkyk, safari's en ikoniese besienswaardighede, waaronder Moholoholo ...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ons is 'n klein, onderneming wat deur die eienaar bestuur word en is in die dorpie, Kampersrus, teen die hange van Mariepskop, langs die R531, die Lydenburg-Orpen-pad, 29 km van Hoedspruit af, geleë. Elkeen van ons...

35% af Aanbod!
VanafR4 200
R2 730
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Isambane Camp bied verblyf wat alle maaltye insluit op 'n privaat kleinhoewe in die hartjie van die Parsons Wildreservaat wat aan die Ukhozi- en Olifants Wildreservaat grens. Hierdie eko-vriendelike kamp bied 'n Gro...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Die O-Zone Bush House is 'n gerieflike selfsorg-grasdakhuis op die stil en privaat Bedford Landgoed in Kampersrus. Die vierslaapkamerhuis is geskik vir 9 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbel...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Khaya Hanci bied gerieflike verblyf op ‘n kleinhoewe in Kampersrus in Marieskop se voorheuwels. Daar is 4 eenhede met privaat of gemeenskaplike selfsorggeriewe. Catch Me's Cave en Nut's Nest grens aan mekaar en i...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kruger tot Canyons, Limpopo

Blue Cottages Country House is aan die voet van die Drakensberge omtrent 20 minute van Hoedspruit af en 45 minute van die Krugerwildtuin (die hartjie van die Groot 5-wêreld) af geleë. Blue Cottages is ideaal gele...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Ukuthula Cottages is in Kampersrus in Limpopo en die area is bekend vir wildkyk en ikoniese besienswaardighede soos die Moholoholo Animal Rehabilitation Centre en die Khamai Reptile Centre. Verblyf word in 2 eenhe...

Vanaf
R1 476
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Malilule Safaris is 'n luukse selfsorg-lodge in die Afrika-bosveld op die rivier-oewer naby Hoedspruit. Die lodge is ideaal vir gesinne met kinders of 'n paartjie. Verblyf word in 5 individuele grasdak-chalets geb...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Ya Mati is op die oewer van die Blyderivier geleë, weggesteek tussen welige jakkalsbessie-bome en omring deur pragtig-onderhoude grasperke. Met die wêreldbekende Moholoholo Wildlife Rehabilitation naby ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kampersrus AH, Limpopo

LittleBush Private Lodge is aan die voet van die majestueuse Drakensbergreeks in Limpopo geleë. LittleBush Lodge is in die Suid-Afrikaanse bosveld geleë. Gaste sal verskeie wildspesies hiér raaksien gedurende hu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za