Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (7)
Lodges (19)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 180 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 180 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Dié spoggerige selfsorghuis bied hoë gehalte verblyf met ongelooflike uitsigte oor die 400 ha Blyde Wildlife Estate se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge en sowat 16 km buite die do...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Lili Bush Guesthouse bied B&B-verblyf in die Hoedspruit Wildlandgoed in Hoedspruit. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid wildreservate en besienswaardighede. Ons bied ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Ntoma Bush Lodge skuil in die Hoedspruit Wildlandgoed en is binne maklike bereik van die Krugerwildtuin. Dié gehalte-vakansiebestemming bied die ideale wegbreek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-ui...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Igugu Lodge is die perfekte bosveld-wegbreek en is in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Alhoewel dit afgesonder voel, is dit slegs 'n paar minute se ry vanaf geriewe in die toeriste dorpie, Hoedspruit, met verskei...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Ekuthuleni Holiday Resort Chalet 11 is ’n lieflike selfsorg-chalet met ’n rietdak in die Ekuthuleni Resort, ’n pragtige bosoord wat oor die magtige Olifantsrivier kyk, sowat 25 km vanaf Hoedspruit. As jy die r...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Dié luukse selfsorghuis is deel van die 400 akker Blyde Wildlife-landgoed wat aan die voorheuwels van die Drakensberge geleë is. Hoedspruit is net 16 km weg, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderivier Canyon gel...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Oufontein is 'n selfsorghuis en is in 'n stil wildlandgoed in Hoedspruit aan die voet van die aswemrowende Klein Drakensberg-bergreeks geleë. Hoedspruit het supermarkte, kroeë, restaurante en kuriowinkels. Hoedspr...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

House 42 Blyde Wildlife Estate is 'n spoggerige selfsorghuis wat luukse verblyf bied met ongelooflike uitsigte oor die 400-hektaar Blyde Wildlandgoed se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensb...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë. Daar is 9 elegante kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, lugversorging, tee...

Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Lindiwe Safari Lodge is 'n gaste-lodge wat deur 'n Franse gesin bestuur word. Dis op die Hoedspruit Wildlife Estate van 400 hektaar in Limpopo geleë. Daar is wild soos impalas, koedoes en vlakvarke wat vrylik tusse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za