Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (91)
B&Bs (10)
Wildsplase (22)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 310 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 310 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Hierdie moderne selfsorghuis bied gehalte akkommodasie met uitsigte oor die bosveld wat jou na jou asem sal laat snak. Die huis kyk uit op die 400 ha Blyde Wildlife-landgoed. Die landgoed is geleë aan die voet van ...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Lindiwe Safari Lodge is 'n gaste-lodge wat deur 'n Franse gesin bestuur word. Dis op die Hoedspruit Wildlife Estate van 400 hektaar in Limpopo geleë. Daar is wild soos impalas, koedoes en vlakvarke wat vrylik tusse...

Vanaf
R9 320
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit

Sausage Tree Safari Camp is in die Balule Natuurreservaat geleë. Gaste kan gereed wees om besondere wild en ongelooflike uitsigte te sien, want ons grens aan die Krugerwildtuin is oop, en die Noordelike Drakensberg...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Knob Thorn is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied semi-selfsorgverblyf met 'n rustige Bosveldatmosfeer. Verblyf word in 'n gastekamer op 'n erf waar die eienaars ook woon gebied. Die gastekamer het slaapplek vir...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Tentekamp in Hoedspruit

Rukiya Safari Camp is in Hoedspruit, Limpopo, 'n gebied wat veral bekend is vir sy staproetes, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Hoedspruit Endanger...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

11 Raptors Lodge bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Hoedspruit. Die perseel is die ideale basis van waar die omliggende area verken kan word. Hierdie vrystaande grasdak-chalet het lugversorging en slaa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Lodge in Hoedspruit

Bushriver Lodge bied selfsorgverblyf op die oewer van die Olifantsrivier, 29 km buite Hoedspruit ? dit is die ideale ligging om die Laeveld te verken. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 6 smaakvol versierde eenhede ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige kloue van die stad en beleef die natuur op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié lodge skuil aan d...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Hunters Rest is ’n gastehuis in die klein dorpie Hoedspruit en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers is. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaard...

Vanaf
R2 398
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Safari Moon Luxury Bush Lodge bied 'n onvergeetlike, luukse bos-ervaring in die Groter Krugerwildtuin-area naby die dorp, Hoedspruit. Hier sal gaste die perfekte wildervaring beleef. Verblyf is beskikbaar in 6 gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]