Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (99)
B&Bs (9)
Wildsplase (18)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 209 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 209 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Wildsplase

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Estate met 'n uitsig oor die groengordel. Die lodge is smaakvol gemeubileer en al die kamers het lugv...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge bied 5 luukse grasdakkamers met 'n uitsig van die droë rivierbedding. Die lodge is ideaal vir woudliefhebbers e...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

The Baobab Bush Lodge is 'n klein maar eksklusiewe lodge in 'n privaat reservaat net buite Hoedspruit in Limpopo. Die lodge is 'n unieke en onvergeetlike plek om rustig weg te breek in die natuur en van die stad se ...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou. Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Gerie...

Vanaf
R11 000
per nag, vir 10 mense
Wildsplaas in Hoedspruit

Twiga Tower Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en avonturiers. Dié lodge beskik oor 3 tot 5 slaapkamers met slaapplek vir tot 10 gast...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

The Belgium Inn bied verblyf in 'n luukse lodge wat in die Hoedspruit privaat wildlandgoed geleë is. Die landgoed is die tuiste van 'n verskeidenheid kleinwild insluitend bokke, ystervarke en vlakvarke. Jy mag dal...

33% af Aanbod!
VanafR1 400
R933
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

The Island River Lodge is op 'n privaat eiland wat uniek geleë is in die middel van die Blyderivier. Dit is omring deur inheemse bome en dig plantegroei. Verblyf word aangebied in 10 eenhede met slaapplek vir 20 ...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit

Ideaal geleë in die 40 000 hektaar Balule Natuurreservaat, deel van die Groter Krugerwildtuin, om jou die ware gevoel van Afrika te bied. 'n Bos-liefhebber se paradys binne hierdie Groot Vyf Bewaringsgebied: die lo...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Blyde River Wilderness Lodge is langs die Blyderivier-canyon naby Hoedspruit geleë en is minder as 'n uur se ry van die Kruger Wildtuin se Orpen-hek af. Blyde River Wilderness Lodge is 'n grasdaklodge langs die oew...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R2 070
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Ndabushi Safari Lodge is 'n rustige oord op die oewer van die Klaserierivier. Dit is 26 km vanaf Hoedspruit en net 12 km vanaf Eastgate-lughawe. Dié lodge is baie naby die Timbavati- en Klaserie-wildreservate en di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hoedspruit wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za