Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (9)
Wildsplase (19)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 235 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 235 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

93 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Estate met 'n uitsig oor die groengordel. Die lodge is smaakvol gemeubileer en al die kamers het lugv...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in luukse lodges met ‘n bosstyl op ‘n eksklusiewe deel van Hoedspruit Wildlandgoed. Daar is verskeie verblyf-opsies wat ‘n boskamp insluit. Bush Lodge 1 het ‘n...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge is ideaal vir woudliefhebbers en bied ongelooflike voëllewe en diere soos njalas, koedoes, duikers, renosters, wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die lodge is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied talle besienswaardighede en doendinge in di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Bush Hut is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied privaat selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld. Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefa...

20% af Weeksdae!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende Bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation is in Hoedspruit, Limpopo, 'n gebied wat veral bekend is vir sy landskapsritte, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, insluitend Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, H...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Hoedspruit

Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besienswaardighede in die area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdieping-gastehuis met k...

10% af Aanbod!
VanafR2 815
R2 534
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

15% af Weeksdae!
VanafR4 800
R4 080
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige Afrika-styl lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate in Hoedspruit. Die lodge bied 'n uitsig oor die Bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za