Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hofmeyr

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hofmeyr van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hofmeyr besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hofmeyr.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hofmeyr akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hofmeyr Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hofmeyr Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Hofmeyr

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Karoo Country Inn is in Middelburg en dit is die ideale oornagstop vir diegene wat vanaf Johannesburg na Durban, Port Elizabeth, die Tuinroete en Kaapstad reis. Dié Kaaps-Victoriaanse hotel is in 1853 gebou en dit ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Nguni Country Lodge is in die rustige Karoodorpie genaamd Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf in 'n vreedsame omgewing, stapafstand van die restaurante en winkels af. Die lodge bied 12 dubbelkamers, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Aloes Guest House is aan jou regterkant, net soos jy Middelburg binnekom met die N9. Ons besprekings en ontvangs vir Aloes Guest House se gaste word gedoen by ons hoofkantoor by Celtis Country Lodge. Ons vriendelike...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

The Stables Guesthouse is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers en gesinne. Dit is binne maklike bereik vanaf die N9 na Port Elizabeth, asook naby talle winkels, restaurant...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Family Guest House bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende in Middelburg, Oos-Kaap. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Halway Rest is in Middelburg in die Oos Kaap geleë en is die ideale oornagplek vir altesaam 4 gaste op die N9- en N10-roete. Dié oopplan-eenheid het ’n dubbel- en 2 enkelbeddens en beskik oor ’n en suite-badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante. Die verblyf word in 2 kamers gebied, naamlik Eenheid 1 en Eenheid 2 en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf aan 4 gaste, verkieslik oornagverblyf. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea, 'n te...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Marie se Huisie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié bekoorlike Karoo-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

33% af Naweke!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideal...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Carochalet is in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit is in die middel van Suid-Afrika en is 'n ideale oornagstop. Verblyf is beskikbaar in 6 basiese selfsorg-eenhede en 5 ongemerkte kampplekke. Die eenhede het óf '...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge is in die hartjie van die Karoo in Middelburg, Oos-Kaap geleë, tussen Johannesburg en die Tuinroete, Port Elizabeth of Kaapstad. Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-kamers wat elk uniek...

Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Welvanpas Guestfarm is op 'n Karoo-plaas geleë, net 14 km van Middelburg af. Die gastehuis bied aan gaste die keuse van 5 en suite-kamers, 2 selfsorg-eenhede, 'n karavaan en kampeerterrein. Elke dubbelkamer het '...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Sherborne Guest House is geleë tussen Colesberg en Middelburg op die N9 en N10-roete, sowat 80 km suid van Colesberg en 17 km noord van Middelburg af. Die gastehuis staan sowat 500 m van die bogenoemde roete af tus...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za