Geverifieerde Resensie
Hogsback
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hogsback bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 245 resensies.
"Hogsback is a must for any and all travelers. The road up to and particularly in the village is beyond the worst you've seen in SA. So drive very slow and enjoy the scenery."
"Die blomme, die pragtige uitsigte, die bome en St. Patrick on the Hill kerk sal ons keer op keer laat terug kom. Hogsback se hoofstraat is in 'n baie beter kondisie as vorige jare noudat hulle die teer verwyder het. Dit is een van ons gunsteling dorpe om by te kom kuier."
"Beplan u roete na Hogsback deeglik. Die Mitchell's pas moet vermy word. Dit is onbegaanbaar."
"The town is very quaint and would certainly be much more inviting in warmer weather."
"A tourist attaction that must not be missed. Especially over a weekend when there are a lot of healthy hikers and runners. Great restaurants to be visited."
"Hogsback was disappointing after all the hype. Dusty with vehicles racing up and down the main road. Not much to do and not much of a view from anywhere in the village. The Lighthouse Ranch, where we had supper, was really pleasant - good food, music and great staff."
"Dit is letterlik 'n wegkomkans omring deur pragtige natuur en weg van die allerdaagse geraas."
"The village is a little run-down, so take what you need. Enjoy the scenery and the walks. Some of the paths need better signage. Get a good map."
"Lovely quaint out of the way town. One is unaware of all the homes and places to stay until one tours the area to the south of the main street."
"Hogsback was 'n nuwe wêreld. Baie bome en mistigheid. Lyk soos feetjiewêreld."
"A truly mystical place as we arrived in the mist and stayed in the mist. The happy hog was a great place to visit with a fire burning in the cold of January."
"Hogsback is awesome, lovely little quaint town, forests, hiking, friendly people, Saturday market, views and misty mountains."
"Pragtige waterfalle, definitief die moeitewerd om na te kyk. Oulike kapel met mooi uitsig. Belgiese sjokolade winkel is lekker."
"Hogsback moet op almal se wenslysie wees. Ons het net oorgeslaap, en wat 'n fout was dit nie. Jy het ten minste 3 dae daar nodig om alles te verken. Dit is net 'n hemel op aarde plekkie."