Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hoheizen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoheizen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoheizen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoheizen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoheizen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Hoheizen

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Falcon Crest is in die Tyger Waterfront naby die Tygervallei Winkelsentrum, Virgin Active en die hoofkantore van verskeie groot maatskappye. Kort- of langtermynverblyf is beskikbaar en die eenheid is veral geskik vi...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Domino and Autumn Self-catering Units bied gerieflike en bekostigbare selfsorg-akkommodasie in 2 aparte woonstelle in die stil woonbuurt Oakdale in Bellville. Die woonstelletjies is naby al die geriewe en verskeie o...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Soetpatat Guest Apartment bied verblyf in 'n splinternuwe gastewoonstel in Oakdale, Bellville. Die woonstel is ideaal geleë vir studente wat by 'n tersiêre-instelling in die omgewing soos die US Besigheidsskool, d...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loevenstein, Wes-Kaap

Villa Nandi bied gastekamers in Loevenstein, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe in die Noordelike voorstede en is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf by Villa Nandi bestaan ...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

B's Place is 'n selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstel is onder die eienaars se huis geleë, maar het 'n privaat ingang. Die...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loevenstein naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch, Paarl en Durbanville se...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Yucca bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is sentraal geleë in Bellville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die smaa...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge. Die verblyf bestaan uit 11 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wyn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]