Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hoheizen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoheizen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoheizen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoheizen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoheizen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Hoheizen

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 6 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, 3 Semi-Gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid. Daar is plek...

Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

SarEmm is 'n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Kempenville. Die eenheid is in 'n privaat tuin met 'n privaat ingang geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Vredelust Cottage skuil in Vredelust, Bellville. Dit is lekker sentraal, net 21 km vanaf Kaapstad, lekker naby die N1-hoofweg, Tygervallei Sentrum, Panorama MediClinic, Karl Bremer Hospitaal, en die Kaapse Ooghospit...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
B&B in Bellville, Kenridge

Heavenly's View is 'n pragtige, volledig toegeruste gastehuis op die hele onderste verdieping van 'n moderne eiendom in Kenridge, Bellville. Die eiendom is hoog geleë, op Tygerbergheuwel in 'n moderne en veilige bu...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Welgemoed, Wes-Kaap

The Greens Guest House is in die hartjie van die noordelike voorstede hoog teen Tygerberg Hills geleë. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei, Hottentots Holland-bergreeks en die Bo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]