Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hondeklipbaai

4.2 / 5  
volgens 213 resensies
Lees regte resensies van Hondeklipbaai van 213 geverifieerde gaste.
Indien jy Hondeklipbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hondeklipbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hondeklipbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hondeklipbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hondeklipbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor die see en is net 'n entjie se stap van die strand af. Klein troeteldiere met maniere wat goed opgele...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Hondeklipbaai

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai

KleinHuisie is 'n oulike kothuis in Hondeklipbaai en is ideaal vir 'n paartjie wat 'n nag of 2 wil wegbreek. Die oopplan-kothuis het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n kombuisie. Die kombuis is...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Snoekies bied selfsorgverblyf 500 m van die strand af in Hondeklipbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Daar is 3 eenhede met privaat ingange en elke eenheid het slaapplek vir 5 gaste. ...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai

Honne-Hemel Self-catering Accommodation: Bacchus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en is in die kusdorpie, Hondeklipbaai, geleë. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en stapafstand vanaf di...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Die Papierhuisie is 'n ruim selfsorghuis vir 'n groep of gesin van 14 gaste in Hondeklipbaai. Die huis het 6 slaapkamers wat 4 badkamers met baddens en storte deel. Drie van die kamers het dubbelbeddens, 2 kamers h...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hondeklipbaai

Vanaf
R178
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Boulderbaai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Die park is in die Sukkulente Karoo en het al geweldig gegroei. Dit strek vanaf die welbekende Skilpad-area naby Kamieskroon na die pla...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, 'n bedkassie, 'n lamp en tee- en k...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Noup is op die plaas Noup geleë en spog met 'n uitsig oor Stilbaai en gerieflike selfsorgverblyf. Daar is lieflike eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, ideaal vir gesinne en groepe wat wil wegbreek. Die eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]