Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Hoog-En-Droog

4.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Hoog-En-Droog van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoog-En-Droog besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoog-En-Droog.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoog-En-Droog akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoog-En-Droog Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoog-En-Droog Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog

Afrika Pearl is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede met uitsigte oor die tuin, swembad en Paarlberg. Die gastehuis bied verskeie lieflike eenhede. Die selfsorg-ee...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoog-En-Droog

1A on High is aan die hange van die Paarlberg geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers of gaste wat net wil oornag. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie restaurante,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog

Champagne Stays is 'n bekoorlike woonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Dit kan op 'n selfsorg-basis bespreek word. Die woonstel is in die Paarl en dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoog-En-Droog

Zeederberg Corner bied luukse selfsorgverblyf in die buurt Hoog-En-Droog in Paarl. Die perseel is ideaal geleë naby winkels, restaurante en museums in die historiese dorpie. Verblyf by Zeederberg Corner bestaan ui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog

Domaine Du Cap Guest House bied 'n keuse van 2 gastekamers of 'n groot selfsorgwoonstel. Dit is in die historiese dorpie, Paarl geleë. Die instansie is ideaal vir paartjies wat op soek is na gemaklike verblyf naby ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog

The Avenues Guest House is in die prentjiemooi Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Verblyf word gebied in 1 selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoog-En-Droog

The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die The Avenues-sekuriteitskompleks in die Paarl. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog

Paarl Self-catering Cottage is op die eienaar se perseel wat sentraal in die Paarl geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp en die Kaaps...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoog-En-Droog

Ladera Vista, wat berg-uitsig beteken, is teen Paarlberg geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en die Drakensteinberge. Ladera Vista bied 5 kamers in 'n rustieke, plattelandse atmosfeer wat rus vi...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hoog-En-Droog

Hierdie luukse Victoriaanse herehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op Pontac Estate geleë en is opgeknap om sy eertydse glorie te weerspieël. Geen gerief is gespaar toe dié hotel se 5 kamers elk ind...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]