Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hopefield

4.1 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Hopefield van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Hopefield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hopefield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hopefield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hopefield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hopefield Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hopefield

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Cloeteskraal Chalets bied selfsorgkothuise teen die Bergrivier naby Velddrif. Dit is ideaal vir paartjies en gesinne wat 'n bietjie wil wegkom van die stad se gewoel. Let asb. daarop dat troeteldiere onder geen omst...

Vanaf
R3 320
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Moorreesburg, Swartland

Kolskoot Gastehuis is 'n selfsorg-huisie op die plaas De Panne in die Swartland-distrik. Verblyf word in 3 slaapkamers en 'n sitarea met slaapplek vir 10 gaste aangebied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingroott...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Kleine Aussicht bied gehalteverblyf in Langebaan en is op die Longacre Landgoed geleë met 'n uitsig oor die omgewing en 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 1 eenheid met slaapplek vir 2. Die Liebe-suite, wat liefd...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Langebaan

The Quiver Tree is op 'n kleinhoewe wat 5 hektaar beslaan en bied 'n uitsig op die Sederberge en die Weskus-strandveld. Die verblyf is ideaal vir paartjies op soek is na 'n ontspanne wegbreek, daarom word geen kinde...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Lekker Rus is op die Long Acres Country Estate in Langebaan en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Tortoise Trail Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf en is op die Long Acres Country Estate in Langebaan. Die landgoed bied 'n ryk voëllewe en wild om die dam wat steenbokke, duikers, skilpaaie en die Kaapse haas ins...

Vanaf
R3 338
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

SANParks Van Breda Cottage is in die Weskus Nasionale Park geleë, net 'n klein entjie se ry van Kaapstad af. Met so 'n ligging langs die blou strandmeer, wit duine, skaars fynbos, groen vleilande en eindelose brand...

Vanaf
R921
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Kliphuis is op 'n kleinhoewe in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die kothuis het 1 slaapkame...

Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

SANParks Steytler Cottage is in die Weskus Nasionale Park, 'n kort entjie se ry van Kaapstad af. Daar is wit sandduine, skaars fynbos, 'n potblou strandmeer, groen vleiland en rollende branders wat 'n treffende natu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Camelot Cottages bied selfsorgverblyf op die Long Acres Landgoed in Langebaan. Little Camelot is 'n oopplan-ateljee met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas-vrie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]