Geverifieerde Resensie

Hopefield

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hopefield bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 16 resensies.

Hopefield

Zoute River Garden Farm

"Hopefield is a holiday destination or a weekend break away from all the man-made craziness. Lovely little town to explore and enjoy!"

Hopefield

Commercial Hotel

"Oulike plek. "

Hopefield

Fijnbos Safaris Tent

"We didn't see much of Hopefield except for the drive past to get to the camp."

Hopefield

Zoute River Garden Farm

"'n Juweel van 'n dorp sentraal vir alles! Alles werk en die dorp is skoon! Nogal 'n verandering as jy van Gauteng af kom."

Hopefield

Zoute River Garden Farm

"Baie rustige dorpie."

Hopefield

Commercial Hotel

"Rustige dorpie"

Hopefield

Zoute River Garden Farm

"There's not much to see in this little town, but plenty of little eating places with the Plaasmol just outside the town well worth a visit (in fact a must visit). There is also a small museum in the town worth a visit."

Hopefield

The Blacksmith's Cottage

"Not for everyone, but if you like a quiet country town thats fairly central, this is the place."

Hopefield

Commercial Hotel

"Nice outydse plekke."

Hopefield

The Blacksmith's Cottage

"Goed geleë tussen Langebaan, Velddrif, Vredendal."

Hopefield

The Blacksmith's Cottage

"Kan beslis Hopefield as bestemming aanbeveel. Dis ry-afstand van so baie spesiale plekke op die Weskus en op die manier belief mens meer as net een ondervinding. Die mense is fantasties en baie vriendelik. Die eetplekkies is uitstekend. "

Hopefield

Miss Girly

"Pragtige omgewing, veral in die lente."

Hopefield

Boorwater Rondawel

"Baie naby aan ander vakansie dorpe, stil en rustig. "

Hopefield

Miss Girly

"Daar is nie soveel om op Hopefield te doen nie, maar die omgewing rondom Hopefield is beslis baie om te doen. Simply Bee se nuwe Salon is besoek. Ongelooflik verby. Beslis 'n toevoeging vir die Hopefield area. "

Hopefield

Miss Girly

"Hopefield is ‘n pragtige dorpie met baie geskiedenis en baie sentraal geleë om te gebruik as ‘n basis om die Weskus te verken. "

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem