Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Gastehuise (12)
Indien jy Hospital Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hospital Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hospital Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hospital Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hospital Park Akkommodasie - Polokwane

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Hospital Park

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna Park, Bendor

Ethen Gastehuis beskik oor 10 kamers en bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt, Faunapark in Polokwane, Limpopo. Dié gastehuis is geskik vir sakereisigers én toeriste. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fauna Park, Limpopo

@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenheid is in Fauna Park, Polokwane, 300 m van Savannah Mall af. Die grasdak-eenheid bied slaapplek ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fauna Park, Limpopo

Grace on Four bied semi-selfsorgverblyf in Fauna Park, Polokwane. Die gastehuis is in 'n stil en rustige buurt geleë waar gaste kan ontspan en hul gate uit kan geniet. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

Ledimor is 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die gastehuis is gerieflik geleë in die voorstad Sterpark, net 800 m vanaf die Savannah Mall, 2,5 km vanaf Polokwane se middedorp, e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

Steendal Guest Houseis geleë in 'n rustige tuin in Polokwane. Die gastehuis is slegs 7 km van die lughawe en het ook maklike toegang tot die hoofpaaie. Elkeen van die pragtig versierde kamers het 'n en suite-badk...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Polokwane, Ivy Park

Opitrapi Self-Catering is in IvyPark in Polokwane geleë. Dit is naby die Peter Mokaba Stadion en Polokwane se sakekern geleë. Opitrapi is gerieflik en veilig. Dit is die ideale verblyf vir gesinne en sakereisigers...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Platinum Lodge bied oornag-akkommodasie en waarde vir geld. Die lodge is in Polokwane geleë en is naby aan die wildreservaat, Maropa Casino en Polokwane se lughawe. Daar is 14 kamers, elkeen met 'n en suite-badkam...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor Park

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sterpark, Bendor Park

Die Rooi Windpomp bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis, in 'n stil woonbuurt in Polokwane. Verblyf beskik ook 3 kamers, 2 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, ...

Vanaf
R902
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor, Bendor Park

Ervaar 'n tikkie Afrika in die hart van Limpopo. Bendor Bayete is in 'n woonbuurt van Bendor, Polokwane geleë en dit bied 8 selfsorg-eenhede om in te ontspan. Ons bied Afrika-gasvryheid met persoonlike aandag. Al ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]