Geverifieerde Resensie
Hospitalpark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hospitalpark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Hospitalpark was bietjie ver van winkels en restaurante, mens moet basies in die stad in ry om iets soos n Spur of Ocean Basket te kry, maar dis ook nou nie myle ver nie. Die dorp het waterbeperkings en swem is buite die kwessie. Maar vir oornagdoeleindes is dit doeltreffend. "