Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Houghton Landgoed

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Houghton Landgoed van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Houghton Landgoed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Houghton Landgoed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houghton Landgoed akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Houghton Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houghton Landgoed Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 275
per nag, vir 2 mense
Hotel in Killarney,
Houghton Landgoed

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landsk...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Houghton Landgoed

Houghton Estate B&B is 'n gastehuis wat in Johannesburg geleë is. Dié B&B is naby verskeie besighede en doendinge in Sandton, Hyde Park en Rosebank. Houghton Estate B&B het 3 kamers wat elkeen uniek versier is. E...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed

Houghton Place Guest House, bekroon met argitektoniese toekennings, is in 'n groen voorstad, Houghton Estate, langs Rosebank se winkeldistrik. Dié gastehuis is slegs 10 minute se stap na die Gautreinstasie en naby ...

Vanaf
R3 828
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houghton Landgoed

10 2nd Avenue Houghton Estate is 'n luukse boetiekhotel wat in lowerryke ontwerperstuine versteek is en in die eksklusiewe woonbuurt, Houghton Estate, geleë is. Die villa het 12 Luxury-kamers, 2 Executive-kamers ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Houghton Landgoed

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Norwood,
Johannesburg

Herb Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Norwood. Hierdie bekoorlike ruimte is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die hartjie van Johannesburg. Die eienaars het 'n privaat selfsorgkothuis gesk...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norwood,
Johannesburg

Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein. Dié gastehuis bied verblyf in luukse en sui...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold,
Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg,
Gauteng

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Houghton Landgoed akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...