Geverifieerde Resensie
Hout Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hout Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 221 resensies.
"Even in the Xmas rush we were not over run by the masses.The location is fabulous and we enjoyed the casualness of the village."
"It's far from exciting places like Table mountain Camps bay waterfront. Cleaning was done constantly, the cleaner did the best job. Apartment organised neatly to the pin. "
"Houtbaai is kos vir die siel en werklik 'n bestemming waar die natuur met jou binneste gesels. "
"Dit is die mooiste plek waar ek al ooit was. Alles is so mooi skoon en die natuur is beeldskoon in Houtbaai."
"Maak seker jy gaan neem 'n foto saam met Lucky, die rob op die strand. En moenie van die lekker restaurant Marines Warf vergeet nie. "
"Dis 'n pragtige plek, maar seker baie beter om in die somer te besoek. Nostalgies met die hawe en bootritte. Ek hou van die restourante op die hawe en Chapman's Peak se natuurskoon is pragtig. Ek het net ongelukkig 'n gevoel gekry dat dit nie veilig is om 2 mense alleen te gaan stap nie en dit maak die besoekie ongelukkig negatief. Dalk as daar 'n sekuriteitswag met 'n hond die kort staproete patrolleer, sal toeriste (veral vroue alleen), veiliger voel. Of as daar 'n aanduiding is hoeveel km die roete is. Houtbaai is werklik pragtig, dit praat met die siel."
"Houtbaai is 'n uitstekende toeristebestemming, baie te doen in die omgewing."