Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humerail besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Humerail.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humerail akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Humerail Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Humerail Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Humerail

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Madiba Bay Guest House is in South End in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis het 29 smaakvol versierde en ruim kamers. Konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is 9 Executive kamers. Elke kamer het slaap...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

The Grand Hotel is die enigste historiese hotel in Port Elizabeth wat sorgvuldig gerestoureer is om sy eertydse glorie te weerspieël. Hierdie hotel is die ontmoetingsplek van ryk geskiedenis, elegante akkommodasie ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

Ons bied privaat, sakpas-verblyf in slaapsale wat ideaal vir spaarsamige gaste is. Dis geskik vir groepe en kontrakteurs. Die hele lodge kan ook saam bespreek word vir 'n groot groep. 1 Cora Terrace is in die sentr...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

Die Phoenix Hotel bied gastekamers in Port Elizabeth se middestad. Dié hotel is ideaal geleë naby die stad se ontspannings- en sakegeriewe. Verblyf word in 9 kamers wat individueel versier is gebied. Dié kamers ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Amadada Leisure Village bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingwoonstel met 3 slaapkamers in die Amadada Leisure Village-oord in Humewood. Dit is net 500 m van die strand af. Dié woonstel bied slaapp...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Kings Terrace is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Somerstrand in Port Elizabeth. Dié kompleks is naby Port Elizabeth Internasionale Lughawe, die Boardwalk Casino en verskeie ander besienswaardighede...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Port Elizabeth

Chapman Hotel & Conference Centre is op Brookes Hill geleë, tussen King's Beach en Hobie Beach, die wêreldbekende watersport-hoofstad. Dié hotel bied die reisiger 'n kombinasie van gerieflike verblyf en wêreldkl...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Georges Park, Port Elizabeth SSB

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat....

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Brookes Hill Self-catering Suite is ’n woonstel in ’n veilige kompleks in Humewood, Port Elizabeth. Die kompleks is lekker naby die strand en is slegs 4,2 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Die wo...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

125 Brookes Hill Suite is ideaal geleë op Brookes Hill, net oorkant Port Elizabeth se gewildste strande en die Boardwalk-kompleks. Die selfsorgwoonstel is ten volle gemeubileer en geskik vir vakansiegangers of sake...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za