Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Hyde Park

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hyde Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hyde Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hyde Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hyde Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hyde Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hyde Park Akkommodasie - Johannesburg

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park

One Hyde Park bied stadsverblyf wat naby Sandton, Hyde Park en Rosebank geleë is. One Hyde Park is 'n luukse ontwikkeling wat 'n moderne stadsleefstyl pas. Die instansie spog met 'n volledige gimnasium, 'n konferen...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Hyde Park

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies. Max Executive Apartment...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Hyde Park

Hyde Park Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en intieme B&B met ouwêreldse sjarme. Die boetiekhotel is in Hyde Park, Sandton, binne 4 km van Sandton-winkelsentrums en Sandton Convention Centre. ...

Vanaf
R1 094
per nag, vir 2 mense
B&B in Hyde Park

Gardenia House is 'n lieflike B&B in die hartjie van Hyde Park in Johannesburg. Dié mooi versierde gastehuis is 900 m vanaf die Hyde Park Winkelsentrum en is goed geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Gard...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hyde Park

Silver Oak Guest House bied verblyf van hoogste gehalte in die woonbuurt Hyde Park in Johannesburg. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 48 kamers op 2 verdiepings m...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Hyde Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hyde Park

Vanaf
R1 071
per nag, vir 2 mense
Hotel in Craighall Park, Randburg

Gardenia Boutique Hotel is 'n lieflike boetiekhotel in 'n stil en veilige buurt, Craighall Park in Johannesburg. Die hotel is net 4 minute se ry vanaf Hyde Park Corner-winkelsentrum en dis die ideale plek vir sakere...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Rad Stays - 110 Illovo Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ateljeewoonstel, wat ideaal is vir ’n paartjie of sakereisiger. Die woonstel is in ’n kompleks in Illovo in Sandton. Die gemeubileerde atelje...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Johannesburg

245 on Oxford is in Illovo, Johannesburg, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljeewoonstel...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall. Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall Park, Johannesburg

Liz at Lancaster Gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die hoofsakekerns en ontspanningsgeriewe in Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Sentraal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunkeld, Randburg

Dunkeld Place Guesthouse is in die hartjie van een van Johannesburg se mooiste en rustigste woonbuurte. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat pragtig versier is. Twee van dié kamers deel 'n sitkamer en kombuis. E...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 499
R899
per nag (plek vir 2)
Hotel in Inanda, Benmore Gardens

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Hyde Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za