Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Illovo Akkommodasie - Johannesburg

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Illovo

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies. Max Executive Apartment...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 155
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Illovo

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Illovo

Vanaf
R4 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hyde Park, Johannesburg

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Johannesburg

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Sandton Lodge Inanda is 'n 4-ster-lodge wat in die prentjiemooi voorstad Inanda in Sandton ? een van Suid-Afrika se mees gegoede voorstede ? geleë is. Kom en ervaar die privaatheid, rustigheid en gerief wat ons jou...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Johannesburg

Hyde Park Villas is 'n eksklusiewe gastehuis gerieflik geleë in die hartjie van die blaarryke woonbuurt Hyde Park, in Johannesburg. Die gastehuis is ook baie naby Johannesburg se sakekern en die suidelike randjie v...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Die Premiere Classe Suite Hotel is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die har... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place bied verblyf wat heerlik ingerig is in Johannesburg. Ons is naby vername sakesentrums soos Melrose Arch, Rosebank, Hyde Park en Sandton, en is ook stapafstand vanaf die Wanderers Krieketstadion. Ons ha...

Vanaf
R3 685
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose Noord, Johannesburg

The Peech Hotel is in Melrose, 'n luukse buurt in Johannesburg geleë. Johannesburg is die grootste stad in Suid-Afrika en bekend vir geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Di...

15% af Naweke!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Treehouse on Maple is 'n luukse B&B in die eksklusiewe Sandton wat omring is deur lowerryke tuine, hoë bome en 'n wonderlike voëllewe. Dié B&B in 'n Amerikaanse styl word deur Sean Waywell besit en deur Abby Geil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...