Indien jy Imhoff's Gift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Imhoff's Gift.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Imhoff's Gift Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Imhoff's Gift accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Imhoff's Gift akkommodasie
Bladsy 2 - 3 lekke plekke om te bly
Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n dubbelverdiepinghuis in Capri Village. Hierdie selfsorghuis weerspieël Victoriaanse bekoring. Dis ...
Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n klipgooi van die strand af...
Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af...
Stay Salty is 'n knus kamer vir 2 gaste sowat 400 m van die strand in Kommetjie af en is net 1 km van verskeie winkels en restaurante. Die...
Sun Sanctuary is 'n privaat ateljeewoonstel in Capri Village en beskik oor 'n privaat ingang, tuin en parkeerplek. Geniet onbeperkte uitsigt...
Naurolukki Number 1 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die veilige, luukse woongebied, Capri. Dit is 7 km van die pragtige ...
Makapa Lodge is teen die Roodeberg wat aan die Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante grens, geleë. Dit het 'n pragtige uitsig oor Noordhoek s...
Storyhouse in Kommetjie is stapafstand vanaf Long Beach (ongeveer 200 m). Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Die uitgestrekte stra...
Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel in die hartjie van Kommetjie. Die uitsig vanaf die balkon is a...
Capri House is die ideale selfsorg-gesinswegbreek met 'n fantastiese ligging in die stil Capri Village-buurt, net 'n paar minute se ry van d...