Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Imhoff's Gift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Imhoff's Gift.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Imhoff's Gift akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Imhoff's Gift Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Imhoff's Gift Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Imhoff's Gift

Vanaf
R3 619
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Oystercatcher Beach House is stapafstand van Long Beach in Kommetjie af geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, ligte en lugtige strandhuis met aandag aan detail. Die lieflike dubbelverdiepingh...

Vanaf
R2 780
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die omgewing is totaal ongerep. Stap bloot van jou voordeur af tot op Long Beach ...

Vanaf
R1 568
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Blue Whale Surf Shack is 'n klein grasdakkothuis wat op die eienaar se perseel op die Klein Slangkop-landgoed in Kommetjie geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n solderkamer,...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie. Dis 110 m van Long Beach se pragtige wit sand en asemrowende uitsig af. Die huis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers, sakereisigers of gesinne met kinders. ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

7 C's Cabin in Capri is 'n selfsorg-houtkothuis op die gasheer se perseel in die stil area, Capri Village, in Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om dié deel van die Suidelike Skiereiland te verken. Dié at...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

At Kommetjie Way is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n paadjie wat lei na die bekende Longbeach in Kommetjie. Dié kusvoorstad van Kaapstad is halfpad op die Weskus van die Kaapse Skiereiland en spog met bekende toeris...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Casablanca is 'n selfsorgstrandhuis stapafstand vanaf die strand in Kommetjie en bied gaste alles wat hulle nodig het om lekker vakansie te hou. Casablanca is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 8 ga...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

5 Pelican Place is in Kommetjie net 200 m van die strand af. Dit is naby Kaappunt, Imhoff Farm en ander besienswaardighede in die suidelike Skiereiland. Dit is ideaal vir gesinne of vriende. Verblyf word in 2 priva...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Gannet Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim strandhuis in die kusdorpie genaamd Kommetjie. Ons het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, en daar is 3 badkamers 'n oopplan-leefarea, 'n vermaak-a...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Lakeshore Place is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Noordhoek met veilige parkeerplek. Hoewel dit redelik naby Kaapstad is, bly Noordhoek landelik, en daar is buitensporig baie kunssinnige mense wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za