Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Impala Park

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Impala Park van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Impala Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Impala Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Impala Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Impala Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Impala Park Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ravenswood,
Impala Park

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park

Avon Road Guest House & Tours is in die noorde van Boksburg geleë. Dis naby gewilde winkelsentrums en besienswaardighede in die omgewing. Ons bied ook ’n pendeldiens van en na die O.R. Tambo Internasionale Lughaw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bartlett,
Impala Park

Castle Lodge is gerieflik geleë in Barlette, Boksburg. Die lodge bied luukse verblyf, wat geskik is vir korporatiewe kliënte, sakegeleenthede of persoonlike wegbreke. Castle Lodge bied enkel- dubbel- en gesinskam...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR499
R424
per nag, vir 2 mense
B&B in Impala Park

2OpTerblanche Gastehuis en B&B bied jou 'n vreedsame tuiste in 'n boomryke woonbuurt, Bardene, in Boksburg. Ons is slegs 10 minute se ry van die lughawe af ('n pendeldiens is beskikbaar) en is dus ideaal vir gereeld...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Hotel in Boksburg-Wes,
Impala Park

Europrime Prime Boutique Hotel is 'n eksklusiewe, luukse hotel met konferensiegeriewe. Die hotel het nou by die Europrime Hotelgroep aangesluit. Alhoewel ons besig is met aanbouings, is ons steeds oop en bied steeds...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park

Sonyador Guesthouse is in die rustige noordelike voorstad Impala Park in Boksburg geleë. Dit is ideaal naby die N12-hoofweg geleë wat van Johannesburg na Witbank in Mpumalanga gaan. Die gastehuis het 8 dubbelkam...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Impala Park

Faiscas is gerieflik in die stil, rustige area van Bardene in Boksburg geleë. Faiscas Luxury Guest Accommodation bied 2 privaat, bekostigbare selfsorgwoonstelle aan vir die oordeelkundige sakereisiger, toeris en v...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Impala Park

Rolls Royce Gastehuis is in die lowerryke voorstad, Impala Park in Boksburg geleë, naby aan OR Tambo Internasionale Lughawe. Met maklike toegang tot die hoofweë. Rolls Royce Gastehuis bied bekostigbare akkommodasi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Impala Park

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R1 035
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg,
Gauteng

Secluded Airport Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Beyers Park, Johannesburg. Dié kompleks is sowat 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lugh...

Vanaf
R930
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Boksburg,
Johannesburg

Muse on Griesel is 'n ruim, gerieflike selfsorgwoonstel in Beyers Park, 'n veilige, rustige woonbuurt net 'n kort entjie se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Toegang tot die vernaamste hoofweë is glad nie '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Impala Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...