Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Inanda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Inanda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Inanda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Inanda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Inanda Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 450
R1 470
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Inanda

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 2 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Inanda

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall. Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Anka Lodge bied selfsorgverblyf in Sandton se voorstad Atholl, naby Sandton se middestad, Sandton Gautreinstasie, Sandton Konvensiesentrum, Melrose Arch en Rosebank. Dit is ook naby die Wanderers Gholfbaan, Wanderer...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandhurst, Dennehof

The Capital Empire bied verblyf in Sandton. Die hotel bied gerieflike verblyf lekker naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing. Verblyf by The Capital Empire word in verskillende ruim hote...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Hyde Park

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies. Max Executive Apartment...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Johannesburg

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Craighall Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R1 109
per nag, vir 2 mense
B&B in Hyde Park, Craighall Park

Gardenia House is 'n lieflike B&B in die hartjie van Hyde Park in Johannesburg. Dié mooi versierde gastehuis is 900 m vanaf die Hyde Park Winkelsentrum en is goed geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Gard...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Guest House at 118 is in 'n pragtige stedelike woud in die luukse buurt, Atholl, slegs 2 km van Sandton se sakegebied en die Gautrein geleë. Só kan gaste maklik toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe verkry. ...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]