Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Irene

4.9 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Irene van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Irene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Irene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Irene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Irene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Irene Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Irene

Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Irene

Rockdale Cottage is in die oulike historiese dorpie, Irene, in Centurion geleë. Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die kothuis is met plaaslike klip gebou en die vloer is van herwonne Oregonhou...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Irene

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion Golf Estate, Centurion

African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is ...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighed...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens het. E...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Morris Home skuil in die spoggerige landgoed Southdowns in Irene. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede. Morris Home het 1 solderkamer in m...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doe...

20% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

River Meadow Manor skuil in die rustige Irene tussen groen weivelde en ou eikebome. Hierdie gesofistikeerde plattelandse wegbreek het 'n ryk geskiedenis. River Meadow het 'n gerieflike ligging tussen Johannesburg e...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 850
R1 295
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een van die land se mooiste gholfbane. Die Manor het 18 suites asook eet- en s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 km van Pretoria se middestad af. Bastion House se verblyf bestaan uit 8 kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites Monte Carlo Drive bied rustige, veilige verblyf op die Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub in Highveld. Al die kamers is privaat, het en suite-badkamers en bied toegang tot die balk...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf beskik oor 3 luukse e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Centurion, Pretoria

Sage Cottage Irene bied B&B-verblyf en is in Irene in Centurion geleë. Die gaste-suite spog met sy eie privaat ingang, binnehof en veilige onderdakparkeerplek. Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë en be...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Gauteng

The Guest Suite bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Centurion. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie w...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion Golf Estate, Centurion

57 Santa Monica Blvd bied 'n private, luukse gaste-suite met alle geriewe in 'n stil en veilige landgoed in Centurion. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, lughawens en hoofweë geleë. Die gaste-suite...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
B&B in Doringkloof, Centurion

Doringkloof is in die rustige voorstad Centurion in Pretoria geleë. Die gastehuis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums, SuperSport Park en die Gautreinstasie. Die gastehuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gauteng

Irene View Apartment bied gerieflike verblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in die Irene Glen Privaat Landgoed, 5,8 km vanaf Irene Village Mall en die Route 21 Business Park. Die woons...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Irene akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za