Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Irene

4.9 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Irene van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Irene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Irene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Irene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Irene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Irene Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Irene

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

Accommodation@Ryneveld is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Centurion

Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en Net...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Lyttelton

Clifton Cafe is in Lyttleton Manor, Pretoria en bied gehalteverblyf in 2 kamers. Dis in 'n woonbuurt 800 m vanaf Unitas Hospitaal en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrein, Supersport Park en ander g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pierre van Ryneveld, Centurion

Lemon Tree Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se woonerf. Die perseel is in die hartjie van Pierre van Ryneveld in Centurion. Gaste kan bespreek in 'n huis met 3 slaapkamers of 'n woonstel me...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
B&B in Pierre van Ryneveld, Centurion

Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 2 gastekamers wat uniek v...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Bronberrick

BellaCanella Guesthouse is in Zwartkop, Centurion, 'n gewilde buurt met 'n sperboom voor die ingang vir ekstra sekuriteit. Die gastehuis is net 800 meter vanaf die Centurion Winkelsentrum en net 'n entjie se ry vana...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Zwartkop, Centurion

Hippo Garden Cottage bied selfsorgverblyf in Centurion op die eienaar se perseel. Die eenheid is 15 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Die tuinkothuis het 'n privaat inga...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lyttelton, Die Hoewes

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR510
R459
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bronberrick, Hennopspark

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied wat elk ’n privaat ingang het. Rhino Retreat het ’n...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

87 El de Vino Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Die Hoewes, Centurion. Die kompleks is naby winkels, restaurante en die Centurion Gautrain-stasie. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Irene akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za