Resensies van Irene

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Irene bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.88 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Mariann H. - 24th October 2018
staying in Irene
Sal maklik weer daar gaan bly!
Marie B. - 15th September 2018
staying in Irene
Baie dankie dat julle ons verblyf so gerieflik gemaak het. Waardeer baie.
Anne-mari D. - 29th September 2016
staying in Irene
Baie lekker buurt, veiligheid goed en inwoners vriendelik!
Marianne R. - 16th September 2016
staying in Irene
Beveel aan.
Veronica L. - 18th August 2016
staying in Irene
Irene is 'n baie stil, rustige plek. Jy hoor nou en dan 'n trein wat verbygaan. Voel of jy op die platteland is. 'n Plekkie waar jy kan afskakel.
Chantal C. - 16th May 2016
staying in Irene
Very safe.
Lynda B. - 15th October 2014
staying in Irene
Het konsentrasiekamp in Irene besoek. Was baie interessant.
Phillip S. - 31st August 2014
staying in Irene
Ek was nie bewus van die geskiedkundige agtergrond van Irene en omgewing nie. Dit is 'n goudmyn van historiese besienswaardighede, soos die konsentrasiekamp begrafplaas.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za