Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ivy Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ivy Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ivy Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ivy Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ivy Beach Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

12 Bronze Paradise is 'n woonstel teen die see in Leisure Bay geleë is. Die perseel is net 300 m van die strand af. Die woonstel het 'n ruim patio waar gaste die uitsonderlike uitsigte oor die see kan geniet. Di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Bronze Paradise Unit 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Leisure Bay op die strandfront. Dit is versier met 'n Mykonos-tema en maak oop op 'n groot stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die regte plek gevind! Leisure Bay is een van die beste geheime van die Suidkus. Te danke aan sy prag...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Leisure Beach House is 'n luukse strandhuis met selfsorggeriewe. Dié vakansiehuis is op Drake's Beach in Leisure Bay en bied direkte toegang tot die strandfront. Leisure Bay is aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë w...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Bronze Paradise No 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks met 'n uitsig oor Ivy Beach in Leisure Bay. Dit is die ideale vakansiebestemming by die strand vir die gesin...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Vuurvliegie bied gemaklike verblyf in 2 aparte selfsorg-woonstelle op 'n perseel in Leisure Bay, naby die strand. Kothuis A het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Kothuis B het slaappl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Deo Gratia Beach House is in Leisure Bay, Port Edward geleë en bied gehalte vakansieverblyf. Dit is ook lekker naby winkels, restaurante en die strand. Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Die Seehuis is in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en dit bied gehalteverblyf vir die hele gesin. Die huis spog met 180°-uitsigte oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

766 On Bournemouth bied selfsorg-eenhede in Leisure Bay. Die boonste eenheid het slaapplek vir 10 en die onderste het slaapplek vir 6. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n ...

Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Hugo's bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die idilliese dorpie Leisure Bay. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand en net 6 km vanaf Port Edward, 'n lieflike vakansiedorpie. Die huis h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ivy Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za