Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ivy Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ivy Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ivy Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ivy Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ivy Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ivy Park

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor

Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rustige wegbreek. Daar is 2 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die Blessings-kamer het 'n dubbelbed, 'n...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fauna Park, Limpopo

Vibe Cottage is in Capricorn, Polokwane en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die ateljeewoonstel het...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is dit steeds naby al die geriewe en winkels. Dié luukse instansie is geleë in die hartjie van dié str...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moregloed, Bendor

Sidze Guest House is 'n luukse gastehuis en 'n filiaal van die Lepaz Trust in Moregloed, Polokwane. Daar is 11 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het of dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggr...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bendor, Fauna Park

Danlee Overnight Accommodation is 'n B&B wat 5 km vanaf Polokwane se middestad, Mall of the North, Savannah Mall, groot hospitale en sportstadions geleë is. Die N1 is 'n hanetreetjie weg en dit is die ideale tussen...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Stew's Room is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in Polokwane. Die aparte eenheid is langs die pastorie geleë en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Paneelverwarmer en 'n...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bendor Park, Moregloed

The Shamrock Lodge is 'n wonderskone lodge met 30 slaapkamers in die boomryke woonbuurt Bendor Park in Polokwane. Hierdie unieke 4-ster-lodge is ideaal vir sake- en plesierreisigers. Ons het standaardkamers en luuks...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums. Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die ...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Bendor, Fauna Park

Bo'Les Overnight bied bekostigbare, gerieflike en veilige oornagverblyf in ’n stil buurt van Polokwane met maklike toegang tot die middestad. Die eenheid is net 900 m vanaf Savannah Mall en 3,4 km van The Mall of ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Sakereisigers en vakansiegangers sal Town Lodge Polokwane geniet. Dit het 'n verskeidenheid kamers, vinnige WiFi en 'n ontbytrestaurant. Die hotel het 102 kamers en het dubbel- of 2-enkelbedkamers met lugversorgin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Ivy Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za