Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ivy Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ivy Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ivy Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ivy Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ivy Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ivy Park

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mankweng, Limpopo

KPK Lodge bied oornag verblyf in Ga Thoka, Mankweng, sowat 30 km vanaf Polokwane. Verblyf word gebied in verskeie kamers en elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbedd...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Polokwane, Bergnek

Ngombe Game Lodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n wildsplaas in die bosveld van die Limpopo-provinsie. Verskeie voël- en wildspesies is te siene op die plaas en dit sluit verskeie wildsbokke en sebras in. Ngombe Game...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Limpopo

Eben Smit Wild en Gastehuis is op ’n lieflike wildsplaas net 35 km vanaf Polokwane. Dié plaas is die tuiste van ’n klein verskeidenheid wildlewe en spog met ’n groot aantal voëlspesies. Die gastehuis het 4...

Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

'n Wildsplaas met bekostigbare, plaashuisstyl, selfsorg akkommodasie in 4 gerieflike en-suite slaapkamers wat toegerus is met waaiers, linne en handdoeke. Daar is 2 sitkamers en 'n eetkamer. Die groot kombuis maak o...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR390
R293
per nag, vir 2 mense
Oord in Mokopane, Limpopo

Thabaphaswa Mountain Sanctuary is 'n bosveld-toevlugsoord op die Percy Fyfe-pad net 16 km noord van Mokopane/Potgietersrus in Limpopo. Dit is die ideale oornagbestemming vir reisigers wat onderweg is na die Krugerwi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

Moriti Guest Farm skuil in die hartjie van die Waterberg, net 12 kilometer vanaf Mokopane. Dit is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n skilderagtige selfsorgplekkie waar hulle kan ontspan en hul batterye kan herl...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is gevestig op 'n plaas van 300 hektaar by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die beeldskone Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde sk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Patong Guest Lodge is 'n 3-ster gegradeerde gaste-lodge in Lebowakgomo. Dié lodge bied ruim en suite-kamers, konferensiegeriewe wat volledig toegerus is, 'n restaurant en 'n kroeg. Verblyf word in Standaardkamers,...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Die lieflike Yellow Wood is op 'n kleinhoewe net 'n entjie vanaf Haenertsburg geleë. Yellow Wood bied aan gaste privaatheid, stilte, pragtige uitsigte en die opsie om in die Yellow Wood-eenheid of die Hilltop-eenh...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek. Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en pr...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Oulap Guest House bied gastehuisverblyf in die prentjiemooi Magoebaskloof-area. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die ideale bestemming vir gaste wat die area wil verken. Oulap Guest House beskik o...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Woodcutters Guest House and Self-catering Cottage is tussen die prentjiemooi berge en lowerryke woude van Haenertsburg in Magoebaskloof geleë. Woodcutters vang die geskiedenis van die ontwikkeling van ons area oor ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Viewpoint Cabins bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in die prentjiemooi Haenertsburg. Die perseel bied 'n uitsig op die berg en is naby die middedorp. Verblyf is in 5 bekoorlike houthuisies beskikbaar wat el...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Haenertsburg

Rose Cottage is ’n selfsorgkothuis in die eienaars se tuin, op die rand van die sonderlinge, stil, veilige plaasdorpie Haenertsburg naby Magoebaskloof. Dis stapafstand vanaf ’n kroeg, koffiewinkel en verskeie r...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Homeindahills is 'n groot 100m² selfsorgdupleks met 'n boonste en onderste dek aan die buitewyke van die rustige dorpie Haenertsburg. Die dupleks bied 'n pragtige uitsig en is stapafstand vanaf winkels en restauran...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Wisteria Cottage is in die bekoorlike dorpie Haenertsburg geleë wat grens aan die Louis Changuion-staproete en beskermde grasveld. Die omliggende area is bekend vir sy bergagtige skoonheid en volop voëllewe. Haene...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

House of Arts is 'n bekoorlike kunstenaarshuis wat verblyf in die prentjiemooi dorpie, Haenertsburg, net 57 km vanaf Polokwane bied. Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorpie e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages is tussen die beeldskone, welige berge en strome van Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 knus grasdak-kothuise met die mooiste grasperke. Die kothuise is lekker priv...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Ivy Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za