Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jacanlee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jacanlee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacanlee akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacanlee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jacanlee Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacanlee

5 Heide Avenue is in Cresta, Randburg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste of diegene wat vir hul familie kom kuier. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Jacanlee

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Cresta, Randburg

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Darrenwood

Darrenwood Guesthouse is sentraal geleë in 'n lieflike, stil singel naby Cresta Winkelsentrum, naby Randburg, die Waterfront en Sandton. Daar is ruim en gemaklike verblyf beskikbaar met 'n heerlike ontbyt asook j...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg. Die woons...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linden, Randburg

6 Olives on Third is in Linden, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op 'n woonerf geleë en beskik...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Panhandle Place is 'n vreedsame en veilige hawe in die stad en bestaan al vir 20 jaar. Die verblyf bied verskeie selfsorgopsies in 'n pragtige tuinopset in Linden, 'n boomryke voorstad van Johannesburg met breë str...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Klip Khaya is in die rustige noordelike woonbuurt Linden in Johannesburg. Die eiendom is binne 'n 5 km radius vanaf die Barnyard Theatre Cresta, Randpark Gholfklub en die Brightwater Commons. Dié ateljee-woonstel...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robin Acres, Robindale

Die Waterfront Gastehuis is in Randburg geleë in die bekoorlike dog spoggerige voorstad Robindale. Verblyf word aangebied in 5 unieke suites wat elkeen hul eie styl het. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed met...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié kothuis is losstaande en het '...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Moret

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum. Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Robin Acres

Hickory Hollow Guest House is 'n gastehuis in 'n vriendelike, rustige en stil omgewing in Randburg geleë. Die gashere, die Pretorius-gesin, hou daarvan om hul huis en hul ervaringe met gaste te deel. Die gastehuis ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

@ Collins bied huislike selfsorgverblyf in die Windsor Glen-woonbuurt in Randburg. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n privaat badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Randburg, Blairgowrie

American-style Guesthouse is ’n pragtig gemeubileerde selfsorg-tuinhuis op privaat eiendom, maar apart van die hoofhuis, in Blairgowrie, Randburg. Die eenheid is sentraal geleë, slegs 7 minute se ry vanaf Sandton...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Oak Crossing Guest House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Ferndale in Johannesburg. Dit is 8 km van die Gautrein-stasie en Sandton af en 400 m van die bushalte af. Daar is 4 en suite-kamers wat goed ingerig ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is. Verblyf word aangebied in 4 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Jacanlee akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za