Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Jacobsbaai

4.6 / 5  
volgens 419 resensies
Lees regte resensies van Jacobsbaai van 419 geverifieerde gaste.
Indien jy Jacobsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jacobsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobs Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jacobsbaai Akkommodasie

45 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

Strandloper @ Moeriesbaai is in die kusdorp Jacobsbaai geleë en 'n lekker wegbreek vir paartjies of enkelreisigers wat wil wegkom. Dit is ook stapafstand vanaf Moeriesbaai se strand. Die woonstel het 'n oopplan-ui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments is tussen Saldanha en Vredenburg geleë, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en net 'n entjie vanaf die R27 naby Paternoster, Langebaan, Velddrif, Darling en Yzerfontein. Allview Holiday ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai

Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek in 'n stil vissersdorpie. Dié selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met al...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai

A Whispering Whale is in Jacobsbaai langs die Weskus geleë. Jacobsbaai is een van die mooiste en mees selfonderhoudende natuurlike landskappe in Suid-Afrika. Hierdie stil dorpie met sy tradisionele kalkhuisies word...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

See-Pampoentjie is 'n lieflike, privaat en oopplan-selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-, volledig toegeruste kombuisie, en 'n beskutte braai-ar...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

De Ware Jacob bied 4 aparte, private selfsorgkothuisie wat luuks en ten volle toegerus is. Die kothuise is op 'n 2,4 hektaar-kleinhoewe wat bedek is met fynbos. Die natuurlike kombinasie van plat-op-die-aarde Weskus...

25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR998
R749
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsbaai

Abalone Guest House is die perfekte plek om heen te vlug indien jy wil wegbreek van die gejaag en geraas van die stadslewe, en die luuksheid van kalmte en rustigheid wil kom geniet. Dis geleë in Jakobsbaai aan di...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Jacobsbaai

Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af, in die karaktervolle dorpie, Jacobsbaai, in die Weskus. Die huis is 'n gerieflike 10 minute se ry...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Jacobsbaai

Onse Plekkie is 'n selfsorg-vakansiehuis met 2 verdiepings naby aan "Moerie-se-baai" in Jakobsbaai. Dit is die ideale wegbreekplekkie. Jakobsbaai is 'n prentjiemooi Weskus-dorpie omring deur natuurlike fynbos. Dit i...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Jacobsbaai

Jacobs baai is 'n rustige klein dorpie met grondpaaie en wit huisies wat slegs 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad is. Daar is 'n pragtige wit strand wat ideaal vir swem, visvang en kreefduik is. Jacobsbaai istuss...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby aan verskeie doendinge aan die Weskus. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

Tern Beach Studio in Jacobsbaai is 'n perfekte wegbreekplek met die see op jou drumpel en asemrowende uitsigte oor die sonsondergange. Dié selfsorg-eenheid is ideaal vir enkelreisigers en paartjies wat op soek is n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

Skulpie Upstairs Jacobsbaai bied verblyf met 'n lieflike uitsig op die eienaar se perseel in Jacobsbaai. Dit is perfek vir paartjies of 'n individu wat op soek is na gemaklike verblyf naby die see en verskeie geriew...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

Roos Maryn bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai, stapafstand van die strand. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkam...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jacobsbaai

Hierdie bekoorlike afgewitte huis is teen die strand in Moeriesbaai geleë, een van Jacobsbaai se klein baaitjies aan die Weskus. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 en sui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai

Sea Views bied selfsorg-akkommodasie in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié bekoorlike dorpie spog met ongerepte strande en pragtige fynbos en bied die perfekte geleentheid vir visvang, duik, sei...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Jacobsbaai

Bamboesbaai Strandhuis is by die water in Jacobsbaai in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met wonderlike see-uitsigte. Dié huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers op ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Jacobsbaai

Living Water is 'n selfsorgwoonstel wat nuut gebou is en alles het wat jy nodig het vir 'n strandvakansie: 'n ligging teen die water, asemrowende uitsigte oor die oseaan en sonsondergange, oop ruimtes, en afwerkings...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jacobsbaai

Sandkorrel is teen die water by Weskusplek in Jacobsbaai geleë. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n gastebadkamer, 'n binnenshuise braaiplek, 'n leefkamer, 'n TV-kamer en 'n patio met see-uitsigte e...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Jacobsbaai

La Chateau Moeries is 'n ruim selfsorghuis vir 12 gaste (8 volwassenes en 4 kinders) in Jacobsbaai net 100 meter van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Jacobsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za