Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jacobsdal

3.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Jacobsdal van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Jacobsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jacobsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jacobsdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Jacobsdal

Vanaf
R1 056
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Limpopo

SANParks Mosu Lodge is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park, sowat 70 km suidwes van Kimberley en wes van die N12 na Kaapstad. Mokala lê tussen die heuwels en die landskap spog me...

Vanaf
R464
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Motswedi Camp Site is in die Mokala Nasionale Park. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes vanaf Kimberley en wes vanaf die N12 na Kaapstad. Mokala skuil in die heuwels en die lan...

Vanaf
R1 566
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noord-Kaap

Imbasa Safari is die ideale verblyf langs die N12, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit grens aan Mokala Nasionale Park en is net 2 km van Mokala se ingang af. Die Imbasa-span het 'n topklas, luukse lodge ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kimberley, Noord-Kaap

Kalahari Lodge is op 'n landgoed in 'n rustige en veilige omgewing, slegs 5 km vanaf Kimberley se sakegebied. Dié lodge is langs die N12 en bied gemaklike verblyf en konferensiegeriewe. Verblyf is beskikbaar in 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kimberley, Noord-Kaap

Diggies Lodge bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km vanaf Diamond Pavilion-winkelsentrum. Diggies Lodge hou by die tradisie van Kimberley se diamantmyng...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim kan gaste op wildritte gaan of voetslaan na die Boesman-koppie met boesmantekeninge. Daar is 4 se...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Pro Plants Accommodation is op 'n kwekery net buite Kimberley geleë en is naby die Kimberley Lughawe. Daar is slaapplek in 10 nuutgeboude selfsorg-eenhede wat elkeen 2 tot 4 gaste kan huisves. Daar is 3 eenhede me...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Southridge

Blueberry is in Kimberley en bied verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby Kimberley Lughawe, Gariep Hospitaal en Diamantveld Hoërskool. Dit is ook naby verskeie winkels en restaurante. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Southridge

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za