Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jamestown

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jamestown van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jamestown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jamestown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jamestown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jamestown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jamestown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Jamestown

Vanaf
R2 740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Mediclinic. Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradyskloof, Wes-Kaap

Penelope's Guest House is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë wat minder as 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse kus is. Dié gastehuis word omring deur wêreldklas-wynplase en elke s...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Anesta House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike vierslaapkamerhuis in Paradyskloof, Stellenbosch. Die perseel is naby die hartjie van die Kaapse Wynlande met 2 groot gholfbane, bekroonde wingerde en ...

Vanaf
R2 285
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Die luukse Winelands Golf Lodges is in die hartjie van die toonaangewende De Zalza Wynlands Golf Estate geleë. Hierdie splinternuwe selfsorg-lodges kombineer bied aan gaste die ou-wêreldse sjarme van Stellenbosch,...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradyskloof, Wes-Kaap

Coronata20 is 'n luukse B&B in 'n rustige woonbuurt genaamd Paradyskloof, net 'n paar minute vanaf die middedorp van die pragtige universiteitsdorpie Stellenbosch, die tweede oudste dorp in Suid-Afrika. Paradyskloo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

45D Anesta is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste is. Die woonstel is naby 'n Spar, restaurante en ander geriewe asook 2 km van...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Bird's Rest is in Paradyskloof, Stellenbosch en is goed geleë vir dié wat Stellenbosch en die omliggende wynplase wil verken. Die verblyf is lekker naby Stellenbosch Medi-Clinic en slegs 5 minute se ry van die mid...

Vanaf
R3 299
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Charming Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde villa in die hartjie van die Kaapse Wynlande, met 2 gholfbane, bekroonde wingerd en die historiese dorp, Stellenbosch, binne maklike ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

The Winelands Courtyard is 'n knus selfsorgkamer in Paradyskloof in Stellenbosch. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers met aparte ingange. Die kamers kan saam of apart bespreek word. Die huis het ook 'n kombuis wat t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Jamestown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za