Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jamestown

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jamestown van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jamestown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jamestown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jamestown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jamestown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jamestown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Jamestown

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Avemore at Vredehof 3 is in Stellenbosch, 'n dorp sowat 50 km oos van Kaapstad langs die Eersterivier. Die dorp is bekend vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, voetslaan-, wandel-, bergfietsroetes en restaurante. D...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Avemore at Vredehof 2 is in Stellenbosch, 50 km oos van Kaapstad aan die oewer van die Eersterivier. Die dorp is bekend vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, voetslaan-, stap- en fietsroetes, asook sy verskeidenhei...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Helderberg, Wes-Kaap

Dieu Donne, Stellenbosch is 'n selfsorg-boetiekgastehuis in die Wynlande. Dit skuil hoog teen Helderberg en is omring deur wingerd. Die uitsig is asemrowend en jy kan tot by Tafelberg en die see sien. Die iwonende e...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Rivierbos Guest House, met sy 3-ster-gradering en perfekte mengsel van ouwêreldse bekoring en moderne geriewe, het die ideale ligging aan die oewer van die Eersterivier in die stil, lowerryke doodloopstraat in die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenbosch Self-catering Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis in een van Stellenbosch se woonbuurte, en is net 1,6 km van Dorpstraat af geleë. Dit is volledig toegerus en 'n losstaande kothuis op 'n privaat erf. D...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

118 Bosmans Loft with a View is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Stellenbosch. Die gebou is ideaal geleë en is ongeveer 4 km vanaf die middedorp waar daar baie trekpleisters en geriewe is. Dié mode...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

The Vibe Dorp Street is in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, winkels, kunsgalerye en museums geleë. Dié ateljeewoonstelle bied moderne, kontemporêre B&B-verblyf aan gesoute reisigers. ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Twice Central Guesthouse is in die middel van Stellenbosch in 'n rustige buurt naby verskeie winkels en restaurante geleë. Die kamers is almal nuut opgeknap in 'n moderne, dog huislike styl en elkeen het 'n en sui...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Hier digby Dorpstraat sal jy 'n gemaklike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers aantref om aan al jou behoeftes te voorsien. Dit bied slaapplek vir 4 gaste. Sonsig is op die tweede vloer geleë en dit bied ongelooflik...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Vin Suite is 'n ateljeewoonstel wat smaakvol ingerig en volledig toegerus is vir selfsorg. Dis net langs Dorpstraat, in die historiese hartjie van Stellenbosch geleë. Dié ruim ateljeewoonstel het 'n koninggrootte...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

The Black Horse Accommodation is gerieflik in die Black Horse-sentrum geleë en bied stylvolle verblyf wat goed ingerig is en ideaal in die historiese Dorpstraat in Stellenbosch geleë is. Dit is die ideale basis va...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Longfield House is tussen die wingerd en die Helderberg van Stellenbosch se Goue Driehoek. Dit is naby verskeie doendinge in die Wynland-area. Die eenheid is hoog teen die voorheuwels en spog met 'n panoramiese uits...

Vanaf
R2 130
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore Mareba Court No 9 is in die middel van die geskiedkundige Stelleboach geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trou-gaste, ouers wat kinders by die universiteit besoek, of ouers wat sport by Paul ...

50% af Laaste Kans!
VanafR1 950
R975
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 7 Deluxe-koningkamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n v...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

Welkom by die Jamestown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za